2012-01-16Die US Woordfees vind vanjaar van 2 tot 11 Maart op Stellenbosch plaas en die feestema is groen in alle betekenisse van die woord. Lees die volledige program hier en beplan solank vir jouself 'n onvergeetlike feeservaring.
Cari Coetzee, Cari Coetzee2011-02-17Tydens die Woordfees tree jy in gesprek met Joan Hambidge oor jou debuut-digbundel wanpraktyk wat in 2011 verskyn. Sien jy uit daarna om oor jou skryfwerk en skryfprosesse te praat, of is die kreatiewe impuls eerder vir jou iets wat ...