Albert Maritz2013-02-08Die bekroonde Albert Maritz, in 2012 Fleur de Cap se wenner vir beste regie, bring vanjaar drie kraakvars produksies na die Stellenbosch Woordfees. Emma Kotze voer met hom ’n gesprek oor die opwinding en uitdagings van die kunste.
Henry Cloete, Nicki Spies2013-02-07"Ek was aanvanklik nogal bekommerd oor hoe die boek ontvang sou word, veral omdat ek moeilike kwessies soos seks, genderrolle, geslagsgelykheid en geloof bespreek."
Chrizane Geldenhuys, Adrian "Diff" van Wyk2013-02-05Barakat is die Arabiese naam vir ’n seëning. “Dis gewoonlik ’n kospakkie wat iemand vir jou na ’n groot feesviering gee, met padkos om huis toe te vat.
Haddad Viljoen2013-02-05"Die kyker word dan meegevoer na die land van Heitsi-Eibib, van die goeie god Tsui-Goab en die bose Gaunab, die bidsprinkaan en die stapels klippe wat die verloop van die geslagte en reisigers uitbeeld."
Henry Cloete, Johannes Bertus de Villiers2013-02-04"Die goeie wetenskap wys ons op ’n paar veel ernstiger bedreigings wat nog, onafhanklik van enige datum, anderkant die horison wag."
Henry Cloete, Bertie Coetzee2013-01-28"Die mikpunt vir ons, die Woordfees en Sanlam is dus om iets vir almal te hê, maar die iets moet iets nuuts wees."
Emma Kotze2013-01-24"The Three Little Pigs getuig van noukeurige navorsing in beide inhoud en die vertolking. Dié produksie slaag daarin om skreeusnaaks te wees terwyl dit ernstige vrae vra oor die morele oortuigings van ons samelewing."