2013-03-12Met die vinger steeds op die plaaslike musiek- en lirieke-pols het LitNet, ondersteun deur Sanlam, twee lekker musiekgeorïenteerde items by die gewilde US Woordfees aangebied.
2013-03-11Die veertiende US Woordfees was nogmaals ’n enorme sukse, met ’n stewige groei net in Computicket-verkope van 13.13% en in geldwaarde meer as 20%.
2013-03-08Feesgangers wat op Saterdag, 9 Maart na die Drostdy-Hof Blues in De Vette Mossel wil gaan luister, moet asb. daarop let dat dit om 21:00 begin (en nie om 19:00 soos in die feesprogram aangedui nie).
2013-03-06NB-Uitgewers bied tussen 6 en 10 Maart 'n verskeidenheid boekpraatjies by die US Woordfees. Kyk gerus na die volgende items wat nog moet plaasvind.
Chrizane Geldenhuys, Larry Joe2013-02-28Larry Joe besoek volgende week Stellenbosch vir die eerste keer, waar hy op 7 Maart tydens die US Woordfees gaan optree. “Ek gaan my nuwe liedjies speel en dis waarna ek die meeste uitsien!”
Lida Krüger, Louis van Niekerk2013-02-26Louis van Niekerk gesels met Lida Krüger oor die teaterlegende Anna Neethling-Pohl en die Suid-Afrikaanse teatergeskiedenis soos vergestalt in Liefde, Anna.
Linda Remke, Emma Kotze2013-02-26"Omdat Zivaglo ’n nuwe konsep is, was die uitdaging om kreatiewe mense te werf en te betrek ’n baie langer proses as wat ons eers gedink het. Die proses het geverg dat ons meer as ses maande elke twee weke met kreatiewe groepe gewerk het om hul te mobiliseer."
Renie Nel, Naomi Meyer2013-02-26"Bazoo is die kindertydskrif wat mens al meer gereeld op die winkelrakke sien opduik. Naomi Meyer het vir Renie Nel, die redakteur van die tydskrif, gevra oor die vriendelike skilpad wat nou ook kinders by die US Woordfees gaan kom vermaak."
2013-02-25"Feesgangers kan uitsien na ’n kragtige tweeklavier-uitvoering deur die TwoPianists-duo, Nina Schumann en Luis Magalhães. Die konsert vind plaas in die Endlersaal op Saterdag 2 Maart om 20h00."
2013-02-25Duisende rande se prysgeld is op die spel in die derde Dagbreek Maties Straatmyl wat in samewerking met Maties Atletiek tydens die Namaqua Straatmylfees aangebied word. Die Straatmyl vorm deel van die jaarlikse Universiteit Stellenbosch Woordfees.