Teater

Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews

Kaapse Krismis – van die Kaapse Vlakte tot in Namakwaland

Naomi Meyer, Danneline Ramsden, Melissa Moses Teater 2025-12-11

"Alhoewel die storie afspeel in die Kaap, wou ons seker maak om Namakwaland daarmee te verbind. Dié dat ons dit toe in die teks weef met die wegsteek van Jesus, sodat Herodes hom nie kon kwaad aandoen nie. In ons storie vlug Josef en Maria met Jesus na Danneline se tuisdorp, Komaggas."

Ses dinge djy’t by It’s boogie time ge’miss!

Tasneem Daniels Teater 2025-12-02

"By It’s boogie time is Ree Cornelius my niewe boogie champion, want hy’t ’n leqqa 'Copacabana'-opening number vi ôs gesing, met back-up dancers wat Lolla, Tony en Rico impersonate met yellow feathers en do the cha-cha en alles oppie stage!"

Vannie wal, af: ’n teaterresensie

Dianne Du Toit Albertze Teater 2025-12-02

"Tog weet mens een ding as jy die stuk klaar beleef het, Harris is hier om te bly. Ons spoel saam weg op die Eersterivier na dieper water, na stiller grond. Vannie wal, af los ons met die vraag: Wat bly oor van ons sonder die liefde?"

Persverklaring: Artscape Accessibility-fees 3–6 Desember

LitNet Teater 2025-11-28

Ons is verheug om Kunstekaap se Accessibility-fees, ter viering van persone met gestremdhede deur middel van kreatiewe uitdrukking, aan te kondig wat van 36 Desember plaasvind en sodoende die Internasionale dag vir persone met gestremdhede (IDPD) te herdenk.

’n Aand van lag met Koebaai ou Koba in die Baai

Izak de Vries Teater 2025-11-21

"Ek moes terugdink aan my jeug vanaand. Koebaai ou Koba is ’n klug, en hierdie ensemble het alles uitgehaal om ’n klug daarvan te maak."

Press release: Love in the time of Labarang Hajj, a play reading by Tasneem Daniels – 18 November 2025, Masque Theatre, Muizenberg

LitNet Lifestyle and entertainment 2025-11-17

For November’s play reading, we’re delving into Love in the time of Labarang Hajj by Tasneem Daniels.  The evening will include a table read of the play by actors, followed by a discussion of the work. The discussion will be led by Melanie O’Connor Horn and a panel of experts. Input from the audience is most welcome! 

Wil jy kaartjies wen? Impetus-teatertoneelgroep bring Koebaai ou Koba na die planke

LitNet Teater 2025-11-17

Die Impetus-teatertoneelgroep nooi gehore uit om hul lagspiere gereed te kry vir die skreeusnaakse klug Koebaai ou Koba wat van 20 tot 22 November by Impetus Teater opgevoer word. Jy kan dalkies twee kaartjies wen!

Far gone: ’n teaterresensie

Maryke Roberts Teater 2025-11-14

"Wanneer Rwothomack se eerste woorde oor die teater val, word die gehoor onmiddellik ingetrek in ’n wêreld waar onskuld, geweld en menslikheid mekaar op die rand van oorlog ontmoet."

Cats, the musical: an interview with Duane Alexander

Naomi Meyer, Duane Alexander Lifestyle and entertainment 2025-11-14

"The world of Cats is truly immersive, and the illusion of talented humans portraying these delightful feline characters will hopefully be more than enough to hold the audiences’ attention for a few hours of theatrical magic."

Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Lynette du Plessis oor Kinderlê, die drama

Dianne Du Toit Albertze, Lynette du Plessis Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-11-11

"Die Woordfees-week het so vinnig viby my oë gegaan dat alles maar nou ees inskop en dat ek voel ek’t iets geaccomplish wat ek nooit gedink het ek sou doen nie – om te act." 

Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: ʼn indruk van Boklied – wat betieken "nie-verstaanbaar"?

Keith Oliver Lewis Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-10-29

"En eendag sal ek gan na my mammie se hophysie innie lug / twie taxi’s vat Wellington toe / om vi Breyten presies te sê / wat ek rerag dink van Boklied."

Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Liefde, Lafras – ’n resensie

Estelle Terblanche Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-10-20

"Wat sou jy doen as jy ’n tweede kans kry om met jou geliefde tyd deur te bring, maar daardie tyd beteken oneindige pyn vir die ander persoon? ’n Filosofiese toneelstuk wat die dood, die hiernamaals, wonderwerke en selfs die bestaan van God bevraagteken."

Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Alan Committie: Comedy gold – ’n resensie

Estelle Terblanche Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-10-20

"Ja, môre kan alles weer uitmekaarval, maar dit is juis hoekom ons moet feesvier terwyl ons kan."

Revisiting Orpheus McAdoo: Paula Fourie interviews David Kramer

Paula Fourie, David Kramer Interviews 2025-10-17

"The moment it starts feeling like a lecture, you’ve lost the audience. The key is to create compelling characters who want something and who drive the story forward. If the drama is truthful and the characters are engaging, the history or the message comes through naturally."

A review and rethinking of Joseph and the amazing technicolour dreamcoat

Jessica Smith Lifestyle and entertainment 2025-10-16

"It is always evident when directors have properly supported their cast in realising and portraying fully formed characters. This production is one in which it shows."

Persverklaring: Hortjies dig by die Toyota Stellenbosch Woordfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-10-15

Peter was nie net ’n digter nie, maar ’n digter wat opinies gehad het oor die land waar hy vandaan was.

Toyota Stellenbosch Woordfees: Huis van sand

Estelle Terblanche Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-10-13

"Wat ek werklik geniet het en wat my bybly, is die primêre storielyn. Die vermenging van digkuns, alledaagse taal en kru taal om die boodskap oor te dra is treffend."

Toyota Stellenbosch Woordfees: The ugly noo noo

Estelle Terblanche Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-10-13

"In ’n industrie waar die meeste teater heeltemal te min repetisietyd kry, word ek weer eens herinner hoe belangrik dit is vir ’n toneelstuk om te perkoleer. Daar is net geen plaasvervanger vir tyd nie."

Toyota Stellenbosch Woordfees: Annie+Helen

Estelle Terblanche Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-10-13

"Die teks ondersoek temas van gestremdheid, familiedinamika, vroueregte, die belangrikheid van dissipline vir kinders en die feit dat liefde en bederf te dikwels verwar word."

Daniel skitter as Charles Chaplin én The Tramp

Maryke Roberts Teater 2025-10-10

"Die vertoning is pure (uitstaande) kabaret waarvoor ek baie lief is, maar waarvan ons baie min te sien kry die afgelope paar jaar. Daniel wissel soomloos tussen hartseer, komieklik, dramaties, melankolies en ernstig. Die 90 minute in die intieme teatertjie voel asof jy letterlik saam met Charles Chaplin op sy lewenspad reis."

Top