Teater
Theatre columns, reviews and interviews
Press release: Fabulous February at the Drama Factory
2024-02-06The Drama Factory presents a fabulous February programme which offers audiences a delicious selection of comedy, music and entertainment for the younger ones, including Reünie with Frank Opperman and A vegan killed my marriage with Aaron McIlroy.
Persverklaring: AfriSnaaks, jou lekker ding!
2024-02-06Komediant, radio-omroeper en all-round entertainer Wayne McKay is weer op die planke te sien in sy nuwe show AfriSnaaks. Bring jou vriende en familie om unieke stories te kom geniet wat highlight hoe taal, kultuur en gemeenskap ôs geïnspireer het en ôs maak wie ôs is.
Persverklaring: Laerskool Noord, die komedie, toer voort!
2024-02-05Na meer as 80 vertoning en amper twee jaar op die pad is die komedie Laerskool Noord weereens op die pad, maar op sy laaste rondtes.
Persverklaring: Twee nuwe Afrikaanse vertalings van dramas uit Sesotho
2024-01-30Chris Swanepoel het Senkatana deur S Machabe Mofokeng en Moshoeshoe en die sendelinge deur B Maralo Khaketla uit Sesotho in Afrikaans vertaal.
Improvisasie of ingeoefen: Jy gaan lekker lag vir Alan
2024-01-29"Is dit nie juis hoekom Suid-Afrikaners altyd oorleef nie? Ons vermoë om oor alles te lag is dikwels ons redding."
Persverklaring: Pretorianer se rillerdebuut maak skoonskip in skryfkompetisie
2024-01-19RSG en die ATKV het verlede jaar altesame 141 inskrywings ontvang. Na die eerste ronde van beoordeling is 22 finalistekste gekies wat mentorskap ontvang het, voordat die laaste ronde van beoordeling plaasgevind het.
Press release | Persverklaring: Die fel omstrede kroon van Edward II en Gaveston
2024-01-09Performed in Afrikaans with English surtitles, this exciting drama is loosely based on Christopher Marlowe's Edward II of 1594. | Wat beteken dit om ’n kroon te dra en dan, hoe versoen jy as koning jou eie behoeftes met die verwagtinge van die adel en die gepeupel, asook dié van jou vrou en kind?
Ses musical films wat ôse script geflip’t
2023-12-22"Dis actually musical theatre wat my inspire’t om ’n playwright te wôd. Oppie een kant as daa leqqa numbers innie show is met ’n leqqa beat, ’n leqqa cast en storie, is daai ekstra ticket geld wat djy betaal, die moeite wêd om daai feel-good feelings te experience wanner djy innie theatre sit."
Press release: Celebrate New Year’s Eve at The Baxter
2023-12-19True to tradition, the season’s festivities will peak with the popular New Year’s Eve party held after the performances on 31 December 2023. Audiences will be treated to magnificent revelry, partying into the New Year with these well-loved Cape Town legends.
The sound of music in die Kunstekaap: ’n "favourite thing"
2023-12-18"Soos ’n geliefde troeteldier wat ’n paar dae lank weg was en nou weer eensklaps in jou voordeur staan, daag The sound of music in die Kunstekaap op."
Press release: Liewe Heksie vang vis at The Baxter
2023-12-14The beloved Afrikaans children’s classic Liewe Heksie vang vis, performed by Margit Meyer-Rödenbeck, flies into The Baxter for a short season this summer from 13 to 21 December 2023 at 10:00 and 12:00.
LitNet | STAND: Theatre review workshop 2023 final mentor feedback | Kwanele Nyembe’s review of Around the fire
2023-12-13Here is the final round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the second version of Kwanele Nyembe’s theatre review.
LitNet | STAND theatre review workshop 2023 final mentor feedback | Klara van Rooyen’s review of Droomkraan-kronieke
2023-12-13Here is the final feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the second version of Klara van Rooyen’s theatre review.
LitNet | STAND theatre review workshop 2023 final mentor feedback | Jane Mpholo’s review of Ijoloba: The prophecy
2023-12-13Here is the final round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the second version of Jane Mpholo’s theatre review.
LitNet | STAND theatre review workshop 2023 final mentor feedback | Ignus Rademeyer’s review of Monsters
2023-12-13Here is the final feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the second version of Ignus Rademeyer’s theatre review.
LitNet | STAND: Theatre review workshop 2023 final mentor feedback | Alberto Smit’s review of Jessie, die man en die maan
2023-12-13Here is the final round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the second version of Alberto Smit’s theatre review.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Finale mentorsterugvoer: The promise geresenseer deur Olga Leonard
2023-12-13Hier is die finale terugvoer vanaf die mentors van die LitNet STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die tweede weergawe van Olga Leonard se resensie.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Finale mentorsterugvoer: Tsekmate, geresenseer deur Paul Kammies
2023-12-13Hier is die finale terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die eerste weergawe van Paul Kammies se resensie.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Finale mentorsterugvoer: Die ontelbare 48, geresenseer deur Jeani Heyns
2023-12-13Hier is die finale terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die tweede weergawe van Jeani Heyns se resensie.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Finale mentorsterugvoer: Hoerkind, geresenseer deur Cathy Hugo
2023-12-13Hier is die finale terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Jean Meiring reageer op die finale weergawe van Cathy Hugo se resensie.