Portale
Mediaverklaring: Kommer oor outomatiese bevordering in die grondslagfase
2019-08-29"Die Onderwyskommissie is sterk gekant teen die aanvaarding van die beleid indien dit bloot polities gedryf word ter wille van beter slaagsyfers."
'n Fees van tieners. 'n Fees van talent. 'n Fees van teater!
2019-08-29Tydens die ATKV-Tienertoneelfinaal wat vanaf 23 tot 27 September by die Adam Small-teater in Stellenbosch plaasvind sal 18 produksies van dwarsoor Suid-Afrika meeding om as die algehele wenner van dié teaterkompetisie aangewys te word.
Towards the fullness of the Afrikaans language
2019-08-28"Afrikaans was forged in the mouths of all those who lived at the Cape and beyond. It is in this Creole that we hear the remnants of the slaves’ foreign tongues, and the traces of their experiences."
Op weg na die volheid van die Afrikaanse taal
2019-08-28"Afrikaans is gevorm in die monde van al diegene wat aan die Kaap en in die binneland gebly het. Dit is in hierdie kreooltaal dat ons die oorblyfsels van die slawe se vreemde tale hoor, en die spore van hul ervarings."
Herstandaardisering van Afrikaans: die tameletjie en uitdaging van opsies en besluite
2019-08-21"Die suksesvolle toekoms van die herstandaardisering van Afrikaans lê in versoening van variëteitgemeenskappe van Afrikaans en samewerking tussen taalorganisasies, taalliggame en universiteitsdepartemente."
Uitnodiging na PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019
2019-08-19"Die deure sal oop wees vir lede, hul metgeselle en ander belangstellendes, so kom klink 'n glasie, geniet ligte verversings en vind meer uit oor PEN Afrikaans se werksaamhede."
Fotogalery: Ses skrywers skryf tesame op Somerset-Oos
2019-08-16In die winter het ses skrywers, in samewerking met PEN Afrikaans, op Somerset-Oos in die Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis aan hulle manuskripte gaan werk. Hier is ’n paar kiekies – soos deur die oë van Ronelda S Kamfer.
Harry Kalmer (1956–2019)
2019-08-14"Die proses is baie belangriker as die eindproduk. Ek skryf nie vir roem en eer nie, maar vir myself." Harry Kalmer se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.
Lily Mtsweni se merkwaardige pad na bo
2019-08-14"Hulle weet die mededinging was sterk, maar daardie ysere wil van die steeds klein mensie is daar. Sy wóú vanjaar wen."
Finaliste van ATKV-Woordveertjies bekend
2019-08-14Lees hier om te sien wie die finaliste vir vanjaar se ATKV-Woordveertjies is.
Koop-’n-Afrikaanse-boekdag, 14 Augustus 2019: ’n onderhoud
2019-08-13"Die belangrike ding is om die regte boek by die regte kind te kry, jy moet weet wat die kind se belangstelling is. Ons sien elke dag hoe opgewonde kinders word wanneer ons deur middel van boektrommelprojek boeke aan skole skenk. Ja, kinders lees en wil lees."
Vrouedag 2019: Wees getrou aan jouself
2019-08-06"Hierdie maand vier ons alle aspekte van vrouwees en wil ons hulde bring aan vroue, ongeag hul klas of ras, wat ongesiens dag na dag hul taak onvermoeid vervul."
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2019
2019-08-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Cas Vos (1945–)
2019-08-01"Skryf is vir my om tussen woorde asem te haal. My werk is woorde, en skrywe is ’n manier om tot myself te kom. Vir my is dit baie noodsaaklik. Dis ’n doelbewuste bevrydende daad." Cas Vos se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.
ATKV-Skryfskool bied aan: Lenteskool vir liefdesverhaalskrywers
2019-07-31Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die LAPA Uitgewers, bied van
Donderdag 12 tot Saterdag 14 September 2019 'n slypskool in die skryf van romantiese fiksie aan.
Foto's: Bekendstelling van Pieter Fourie se Teatermaker
2019-07-18Pieter Fourie se Teatermaker, die derde bundel in die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se huldigingsreeks oor literêre kunstenaars wat met die Hertzogprys bekroon is, is onlangs by Protea Boekhuis in Stellenbosch bekendgestel. Hier is foto's van die geleentheid.
PEN Afrikaans Nuusbrief: Julie 2019
2019-07-18Oor: Wysigingswetsontwerp op Outeursreg steeds ongeteken; Petisie om vrylating van Tashi Wangchuk te eis; Die MOS-inisiatief; Inskrywings ingewag vir die RSG / Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie; Ingrid Jonker-prys aan Pieter Odendaal; PEN Afrikaans hou algemene jaarvergadering by Tuin van Digters 2019; 'n Oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Junie; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie.
Foto's: SA Akademie se Suidelike Bekroningsplegtigheid
2019-07-16Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op 10 Julie 2019 dertien gesogte akademiese pryse by die Adam Small Teater in Stellenbosch oorhandig ter erkenning van die besondere bydraes op die terrein van die wetenskap, tegnologie, die letterkunde en die kunste. Remona Voges-Van Huyssteen het foto's geneem.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2019
2019-07-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
