Portale

Danie Botha (1947–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2019-12-04

"My lewe is die vak wat ek die beste ken en die helderste oor kon skryf."

ATR-Kokertoekennings 2019: ’n oorsig

Naomi Meyer Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-12-03

"Vanaand kon ek iets anders sien: dat Afrikaans ’n heenkome kan wees; ’n tuiste vir al sy sprekers in die skadu bied."

Rielraakvatters gaan by #Onsefees dans dat die stof staan

LitNet ATKV-Portaal 2019-12-02

Lees hier oor die ATKV-Rieldansfinaal wat van 6 tot 8 Desember by die Taalmonument in die Paarl plaasvind.

Pasverskyn: breyten breytenbach: woordenaar, woordnar deur Francis Galloway

LitNet Boeke en skrywers 2019-11-22

In hierdie boek word op vernuwende wyse onderontginde fasette van sy (onthutsende én speelse) skryfambag en denklandskap in opstelle toegelig en ’n blik op sy loopbaan as skrywer en openbare figuur gebied.

ATR-komvandaan-seminaar 2019: Kaaps-Afrikaans

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-11-21

In hierdie video gesels Ria Olivier, programbestuurder van die Afrikaanse Taalraad, met professor Frank Hendricks oor Kaaps-Afrikaans.

ATR-komvandaan-seminaar 2019: Die geskiedenis van Arabiese Afrikaans

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-11-21

Kyk hier na 'n video deur die Afrikaanse Taalraad oor die geskiedenis van Arabiese Afrikaans.

ATR-komvandaan-seminaar 2019: Van “brokwa” tot “broodgoed” – op reis met Oranjerivierafrikaans (Gariep-Afrikaans)

Elvis Saal Universiteitseminaar | University Seminar 2019-11-13

"Veranderinge in taal (en dus by implikasie ook taalgeskiedskrywing) funksioneer nie in isolasie nie, maar is ʼn produk van die sosiopolitieke konteks van sy tyd."

ATR-komvandaan-seminaar 2019: Afrikaans, Nederlands en die Morawiese Kerk

Jac Conradie Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-11-13

"’n Groot taalbelewenis: om tienduisende kilometers van jou huis, op ’n ander kontinent, diep in die Amasonebos, met iemand te kan kommunikeer in ’n sustertaal van Afrikaans."

Video: ATR-paneelbespreking oor Afrikaans se komvandaan

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-11-13

Kyk hier na 'n video van ’n onlangse ATR-paneelbespreking oor Afrikaans se komvandaan. 

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-11-12

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. 

Bongani J Kubheka: "I have found my calling"

Izak de Vries ATKV-Portaal 2019-10-31

"Bongani J Kubheka had an easy smile, and a reason for it: the young singer had won ATKV Muziqanto in 2018, and he has picked up his first Fleur du Cap Award in April 2019. Right now, he is in Germany for the Neue Stimmen Singing Competition in Gütersloh."

Persverklaring: Dans van die vlamme aan die brand by Taalmonument

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2019-10-30

ʼn Nag van vlamme, vuur en natuur is die lig aan die einde van die jaartonnel wanneer die gewilde Psychedelic Theatre op Saterdag, 28 Desember 2019, by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl optree.

Onderhoud met Catrina Wessels oor PEN Afrikaans

Remona Voges, Catrina Wessels Onderhoude 2019-10-29

"Ons sal ons bes doen om skrywers se stem te laat hoor waar nodig, ’n bydrae te lewer tot die bevordering van die Afrikaanse woordkuns en diensbaar teenoor ons lede te wees."

Vyf vrae aan Nelmari Kemp en Niel le Roux oor die SBA

Remona Voges, Nelmari Kemp, Niel le Roux Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-10-25

"Die SBA se missie is om geletterdheid deur Afrikaans te ontwikkel en terselfdertyd respek vir Afrikaans te bewerkstellig."

Bring terug die goeie ou dae

Merlyn van der Rheede Menings 2019-10-23

"Waar is die goeie ou dae waar jy die telefoon opgetel het om lang gesprekke met familie en vriende te hê om oor hul wel en wee uit te vind of om iemand met sy of haar verjaardag geluk te wens?"

Jong Rus wen ATKV-Spelathon

LitNet ATKV-Portaal 2019-10-22

“Daar is so baie mense wat Afrikaans praat. Dit is nie net ’n modus van kommunikasie nie, maar dra ook kultuur en erfenis oor. Dis ’n fassinerende en kultuurryke taal.”

Persvrystelling: SA Akademie betreur Minister van Hoër Onderwys en Opleiding se uitlatings oor die Afrikaanse taalgemeenskap

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2019-10-17

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns distansieer haar met groot nadruk van Blade Nzimande, die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, se uitgediende stereotipering van die Afrikaanse taalgemeenskap soos berig op 14 Oktober 2019 op Netwerk24. 

Persverklaring: leesaflos in skole

LitNet ATKV-Portaal 2019-10-17

Die ATKV en WOW begin in November met ’n leesaflos saam met LAPA Uitgewers en ’n privaat borg.

Persvrystelling: Nominasies vir die Jan H Maraisprys 2020 ingewag

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2019-10-17

“Die doel van die prys is om erkenning te gee vir ’n uitstaande lewenslange bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal deur wetenskaplike werk en publikasies op ’n hoë vlak en van hoë gehalte in Afrikaans.” Nominasies sluit op Vrydag 31 Januarie 2020.

PEN Afrikaans-nuusbrief: Oktober 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-10-15

Lees PEN Afrikaans se Oktober-nuusbrief hier. 

Top