Portale

Persverklaring: Museumdag 2020 plaas fokus op Taalmuseum se relevansie

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2020-05-14

Die internasionale museumraad (ICOM) vier sedert 1977 Internasionale Museumdag waardeur museums regoor die wêreld op of rondom 18 Mei die geleentheid gebruik om op skeppende wyses en deur spesiale aktiwiteite uiting te gee aan ’n bepaalde tema. Vanjaar se tema is "Museums vir gelykheid: Diversiteit en inklusiwiteit", wat weer die kollig plaas op die werklike doelstellings van museums, skryf Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM).

Moenie Afrikaans inperk nie

Mercia Eksteen ATKV-Portaal 2020-05-11

"Afrikaans vier vanjaar tydens die inperking 95 jaar as ’n amptelike taal. Daar kan tereg gevra word wat die rol van taal tydens die inperking is."

PEN Afrikaans expresses concern over suspension of eNCA news anchors

LitNet PEN Afrikaans 2020-05-08

PEN Afrikaans urges eNCA to reinstate the anchors, Xoli Mngambi and Jane Dutton, in their positions with immediate effect. Press freedom and freedom of expression is essential to ensure that the media can continue to play its valuable role in our democratic society.

PEN Afrikaans spreek kommer uit oor skorsing van eNCA-nuusaanbieders

LitNet PEN Afrikaans 2020-05-08

PEN Afrikaans doen ’n beroep op eNCA om die nuusaanbieders, Xoli Mngambi en Jane Dutton, onmiddellik in hul posisies te herstel. Pers- en uitdrukkingsvryheid is noodsaaklik om te verseker dat die media kan aanhou om ’n waardevolle rol in ons demokratiese samelewing te speel.

Wenners van die Poort-skryfkompetisie 2020

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020-05-05

Die algehele wenners van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se gewilde Poort-skryfkompetisie vir senior hoërskoolleerders is bekend gemaak. Lees hier wie die wenners is!

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2020

LitNet PEN Afrikaans 2020-05-05

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

ATKV: Wêreldboekedag 2020 en die VVA se boektrommelprojek

LitNet ATKV-Portaal 2020-04-24

Die viering van Wêreldboekedag op 23 April was vanjaar nog meer relevant as ooit tevore. As gevolg van die COVID-19-pandemie en die inperking wat daarmee gepaard gaan, kan die wonder van die geskrewe woord gebruik word om eensaamheid en ’n gebrek aan stimulering teen te werk.

Wêreldwyd: "’n Viering van boeke is ’n viering van kultuur"

Merlyn van der Rheede Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2020-04-23

Wêreldboekdag word jaarliks op 23 April 2020 gevier ter bewusmaking van die belangrikheid van lees en boeke in die moedertaal. Merlyn van der Rheede het met Shawna-Leze Meiring, An-Mari Fouché en Nandi Lessing-Venter van LAPA Uitgewers gesels oor dié dag.

PEN Afrikaans Nuusbrief: April 2020

LitNet PEN Afrikaans 2020-04-22

Lees PEN Afrikaans se nuusbrief van April 2020 hier. 

Mark Behr (1963–2015)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-04-22

"Ek het begin skryf toe ek sestien jaar oud was en wou brutaal eerlik in my skryfwerk wees. Ek glo vas skryf is een van die enigste maniere in die wêreld waarop ’n mens totaal eerlik kan wees." Mark Behr se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2020: ’n Onderhoud met Beyers de Vos

Remona Voges, Beyers de Vos Skrywersonderhoude 2020-04-17

"Die vrae 'Het ek iets nuuts om te sê?' of 'Kan ek dit op ’n nuwe manier sê?' is wat my die moed – of vermetelheid – gee om te skryf."

Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2020

LitNet PEN Afrikaans 2020-04-08

Die fokus van die residensieprogram is veral skrywers wat nuwe stories na die Afrikaanse letterkunde bring en leefwêrelde oopskryf wat nog nie voldoende in die letterkunde gehoor is nie.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2020

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-04-08

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. 

Joan Hambidge (1956–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-04-07

"Dig is ’n vertaalproses van die onbewuste wat alles berg, wat orals aanwesig en nêrens sigbaar is nie, dog uitkom in ’n gedig. Soms melancholies, soms woedend." Lees Joan Hambidge se bygewerkte skrywersprofiel.

SA Akademie kondig wenner van Jan H Maraisprys 2020 aan

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020-04-07

Die Jan H Marais-prys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal deur wetenskaplike werk en publikasies van hoë gehalte in Afrikaans word vanjaar toegeken aan die regsgeleerde, Jean Sonnekus, van Johannesburg.

PEN Afrikaans: Om boeke in Kaaps te publiseer

Carolyn Meads PEN Afrikaans 2020-03-31

In hierdie aflewering van PEN Afrikaans se artikelreeks "Die wêreld van die skrywer" vertel Carolyn Meads, fiksie-uitgewer by Kwela Boeke en bestuurslid van PEN Afrikaans, meer oor boeke in Kaaps uitgee. Sy skets ook die historiese agtergrond en steek by skrywers kers op.

Moedertaalonderrig in die kollig

Ria Olivier Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2020-03-25

"Navorsing wêreldwyd, ook in Suid-Afrika, het onomstootlik bewys dat moedertaalonderrig vir leerders en studente deure tot sukses oopsluit, met ander woorde dat dit vir hulle ’n hupstoot tot sukses bied."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Maart 2020

LitNet PEN Afrikaans 2020-03-25

Lees PEN Afrikaans se nuusbrief van Maart 2020 hier.

Persvrystelling: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns – ruim beurse vir 2021

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020-03-16

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bied ruim beurse vir 2021 vir magister- of doktorale studie geskryf in Afrikaans (enige vakdissipline). Aansoeke open 1 Julie 2020.

Wat sou die impak van die Vierde Nywerheidsrewolusie op vertaling en tolking kon wees?

Eleanor Cornelius Seminare en essays 2020-03-16

"Professionele vertalers sal dit moeilik aanvaar as hulle gereduseer word tot postredigeerders van masjienvertaalde uitsette. Menslike vertalers werk die afgradering van menslike taal teë om hoë gehalte taal te verseker."

Top