Portale
PEN Afrikaans: Die wêreld van die skrywer – Eben Venter
2019-12-19In hierdie artikel beantwoord bekroonde skrywer, Eben Venter, die vraag: het Afrikaans die seggingskrag om seksuele ervarings te dra?
Persvrystelling: Verwelkom die Jagter by ikoniese Taalmonument – Sterrekykpiekniek se fokus is op die sterrebeeld Orion
2019-12-12Kapenaars en besoekers kan hierdie Desember die skitterende sterrehemel – spesifiek die Jagter, ook bekend as Orion – van nader leer ken tydens ’n somerpiekniek op Paarlberg op Saterdag, 21 Desember 2019.
PEN Afrikaans: resensies en boekgesprekke in November 2019
2019-12-11Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
ATR-Kokertoekennings 2019: Motiverings
2019-12-05Hier is die motiverings wat ontvang is vir diegene wat onlangs met ATR-toekennings bekroon is. Die motiverings geskied anoniem.
ATR-Kokertoekenning 2019: bedankingswoord vanaf Ingrid Glorie
2019-12-05"Die taalverwantskap tussen Afrikaans en Nederlands bied besondere kanse om mekaar te ontmoet, om by mekaar te leer en om saam iets nuuts te skep."
Persvrystelling: Jan H Maraisprys 2020 – oproep om nominasies
2019-12-05Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Maraisprys vir 2020. Nominasies sluit op Vrydag 31 Januarie 2020.
Fotoblad: ATR-Kokertoekennings 2019
2019-12-04Die Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op Vrydag, 29 November 2019 in Bellville plaasgevind. Izak de Vries en Menán van Heerden was daar met hul kameras.
Danie Botha (1947–)
2019-12-04"My lewe is die vak wat ek die beste ken en die helderste oor kon skryf."
ATR-Kokertoekennings 2019: ’n oorsig
2019-12-03"Vanaand kon ek iets anders sien: dat Afrikaans ’n heenkome kan wees; ’n tuiste vir al sy sprekers in die skadu bied."
Rielraakvatters gaan by #Onsefees dans dat die stof staan
2019-12-02Lees hier oor die ATKV-Rieldansfinaal wat van 6 tot 8 Desember by die Taalmonument in die Paarl plaasvind.
Pasverskyn: breyten breytenbach: woordenaar, woordnar deur Francis Galloway
2019-11-22In hierdie boek word op vernuwende wyse onderontginde fasette van sy (onthutsende én speelse) skryfambag en denklandskap in opstelle toegelig en ’n blik op sy loopbaan as skrywer en openbare figuur gebied.
ATR-komvandaan-seminaar 2019: Kaaps-Afrikaans
2019-11-21In hierdie video gesels Ria Olivier, programbestuurder van die Afrikaanse Taalraad, met professor Frank Hendricks oor Kaaps-Afrikaans.
ATR-komvandaan-seminaar 2019: Die geskiedenis van Arabiese Afrikaans
2019-11-21Kyk hier na 'n video deur die Afrikaanse Taalraad oor die geskiedenis van Arabiese Afrikaans.
ATR-komvandaan-seminaar 2019: Van “brokwa” tot “broodgoed” – op reis met Oranjerivierafrikaans (Gariep-Afrikaans)
2019-11-13"Veranderinge in taal (en dus by implikasie ook taalgeskiedskrywing) funksioneer nie in isolasie nie, maar is ʼn produk van die sosiopolitieke konteks van sy tyd."
ATR-komvandaan-seminaar 2019: Afrikaans, Nederlands en die Morawiese Kerk
2019-11-13"’n Groot taalbelewenis: om tienduisende kilometers van jou huis, op ’n ander kontinent, diep in die Amasonebos, met iemand te kan kommunikeer in ’n sustertaal van Afrikaans."
Video: ATR-paneelbespreking oor Afrikaans se komvandaan
2019-11-13Kyk hier na 'n video van ’n onlangse ATR-paneelbespreking oor Afrikaans se komvandaan.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2019
2019-11-12Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Bongani J Kubheka: "I have found my calling"
2019-10-31"Bongani J Kubheka had an easy smile, and a reason for it: the young singer had won ATKV Muziqanto in 2018, and he has picked up his first Fleur du Cap Award in April 2019. Right now, he is in Germany for the Neue Stimmen Singing Competition in Gütersloh."
Persverklaring: Dans van die vlamme aan die brand by Taalmonument
2019-10-30ʼn Nag van vlamme, vuur en natuur is die lig aan die einde van die jaartonnel wanneer die gewilde Psychedelic Theatre op Saterdag, 28 Desember 2019, by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl optree.
