Portale
Terminologie en terminografie: ’n onderhoud met Mariëtta Alberts
2019-10-11"Sommige terme is dalk verouderd, maar die ou vakwoordeboeke word nie bygewerk nie en gevolglik gebruik mense maar sommer die Engelse terme omdat hulle geredelik beskikbaar is. Dit is nie goeie nuus vir Afrikaanse vaktaal nie en dit was een van die redes waarom die handleiding geskryf is – gebruikers moet gemotiveer word om Afrikaanse terme te skep, te gebruik en te bewaar."
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2019
2019-10-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Corlia Fourie (1944–)
2019-10-07"My pa, Mikro, se skoene was groot om vol te staan, iets wat ek nie noodwendig wou doen nie. Ek wou nooit ’n skrywer wees nie. Ek het ’n joernalis geword, want as ek dan moet skryf, wou ek met feite werk."
Hoërskool Noordheuwel wen die ATKV-Tienertoneelkompetisie vir die eerste keer!
2019-10-03Maande van harde werk is verby vir die agtien groepe hoërskoolleerders wat sake uitgespook het om as wenner van die ATKV-Tienertoneel 2019 aangewys te word.
Persverklaring: publikasie goeie nuus vir Afrikaans as wetenskaptaal
2019-10-02"Goeie nuus vir Afrikaans is dat daar pas ’n unieke handleiding, Terminologie en Terminografie, uit die pen van Mariëtta Alberts, een van Suid-Afrika se voorste terminologiekenners, verskyn het."
ATKV-Tienertoneelfinaal: ’n Fees van tieners, talent en teater
2019-09-27Lees hier vir meer inligting oor vanjaar se ATKV-Tienertoeelfinaal wat vanaf 23 tot 27 September by die Adam Small-teater in Stellenbosch plaasvind.
PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Notule
2019-09-27PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September plaasgevind. Hier is die notule.
PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Voorsittersverslag
2019-09-27PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September 2019 in die Wellington-biblioteek plaasgevind. Lees die voorsittersverslag hier.
PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Bestuurdersverslag
2019-09-27PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September 2019 in die Wellington-biblioteek plaasgevind. Lees die bestuurdersverslag hier.
SA Akademie-pryse 2020: voorstelle ingewag
2019-09-23Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vestig graag u aandag op die Akademiepryse wat gedurende 2020 vir toekenning oorweeg word. Volledig gemotiveerde voorstelle vir enigeen van hierdie pryse word ingewag.
Mediaverklaring (Afrikaanse Taalraad): Die debat in die parlement oor Erfenisdag
2019-09-23Die ATR verwelkom die robuuste debat verlede week Donderdag in die parlement oor Erfenisdag en die rol van inheemse tale en kultuur in die Suid-Afrikaanse samelewing. Dit is verblydend dat Afrikaans asook ander inheemse tale op dié vlak beredeneer word, het die ATR in ’n verklaring gesê.
Tuin van Digters 2019 – video: Verse oor huis en taal
2019-09-19Frieda van den Heever gesels met Danie Marais, Dianna Ferrus, Jolyn Phillips en Daniel Hugo oor die temas "huis" en "taal" in hulle digwerk, asook die invloed van vertaling daarop.
Persverklaring, ATKV-Tjokkertoneel: “Hierdie is baanbrekerswerk”
2019-09-19Dit is vanjaar die eerste keer in die geskiedenis (van amper 90 jaar) van die ATKV dat klein, voornemende teater-rakkers ook hul talente op die planke kan bring en die reaksie op die eerste ATKV-Tjokkertoneel was verbysterend.
Tuin van Digters 2019 – video: Bekendstelling van breyten breytenbach, woordenaar woordnar
2019-09-16Die SA Akademie van Wetenskap en Kuns se huldigingsbundel van Breyten Breytenbach, breyten breytenbach, woordenaar woordnar, is die afgelope naweek by die Breytenbach-sentrum se Tuin van Digters bekendgestel. Andries Visagie het met Francis Galloway (die redakteur van die bundel), Louise Viljoen en Catherine du Toit gesels.
Twyfelaars wat glo-bekendstelling in Pretoria
2019-09-16Jy word hartlik uitgenooi na 'n gesprek oor hierdie boek by die Akademiegebou op 30 September 2019.
Die ATKV-Woordveertjies 2019 in beeld
2019-09-11Die ATKV-Woordveertjies is vanjaar vir die twaalfde keer aangebied. Die geleentheid het op Vrydag 6 September 2019 plaasgevind in die Adam Small-teater in Stellenbosch.
Mediavrystelling: Taalmonument bied gevorderde klasse oor boekherstel en -bindery
2019-09-11Tydens die tweetalige driedagkursus sal deelnemers onder meer drie boeke maak, Solanderbokse bou, stikwerk van bladsye doen en baie meer oor boekherstelwerk leer.
Artikels en resensies uit Taalgenoot se Herfs 2019-uitgawe
2019-09-10Te danke aan die Taalgenoot-redaksie kan PEN Afrikaans die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Herfs 2019-uitgawe hier deel.
PEN Afrikaans: Die wêreld van die skrywer – Henning Pieterse
2019-09-06"Die wêreld van die skrywer” is PEN Afrikaans se artikelreeks waarin skrywers uitbrei oor temas wat met die praktyk van skryf te doen het. Die bekroonde digter, vertaler en letterkundige Henning Pieterse, is in hierdie artikel aan die woord.
