Portale

Woordpret by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal op 15 Maart 2019

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2019-03-13

John Scott, tans die skrywer van die rubriek PS in Die Burger se By op Saterdae, is op 15 Maart die gasspreker by die WAT se volgende Woordpret.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Maart 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-03-13

Oor: Resensiekursus, slypskool en skrywerskamer by die US Woordfees; PEN Afrikaans veroordeel aanval op joernalis Karima Brown en mediavryheid in Suid-Afrika; 'n skrywersresidensie in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting; verwikkelinge rondom die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Charl-Pierre Naudé oor skrywersnetwerke en -residensies; ledegeld; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Februarie; nuwe Afrikaanse boeke in Maart; nuwe lede.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-03-12

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

WAT Mederedakteur: Kontrakpos vir vyf jaar (hernubaar)

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2019-03-11

Die WAT wag aansoeke in vir die pos van mederedakteur. Aansoeke sluit 12 Maart 2019.

PEN Afrikaans condemns attack on Karima Brown and media freedom in South Africa

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-03-07

As an organisation defending freedom of expression and media freedom, PEN Afrikaans condemns the attack in the strongest terms and urges the EFF leadership to do the same. | As ’n organisasie wat vryheid van uitdrukking en mediavryheid verdedig, veroordeel PEN Afrikaans die aanval ten sterkste en ons doen ’n beroep op die EFF-leierskap om dieselfde te doen.

US Woordfees 2019: WAT se Nuutskeppingskompetisie

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2019-02-28

Dit is weer tyd vir ons jaarlikse Nuutskeppingskompetisie saam met Monitor op RSG, die US Woordfees en die ATKV.

Loodsing van die Aksieforum vir Inheemse Tale

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-02-27

Die Aksieforum vir Inheemse Tale (Indigenous Languages Action Forum - ILAF) is die afgelope naweek in Boksburg geloods. Hierdie alliansie van sowat 30 taalpraktisyns en verteenwoordigers van etlike NRO’s het UNESCO se Aksieplan vir die Jaar van Inheemse Tale amptelik onderskryf, en wil ’n gesamentlike veldtog ter bevordering en ondersteuning van die inheemse tale en meertaligheid in verskeie sektore loods.

Die wêreld van die skrywer: skrywersnetwerke

Charl-Pierre Naudé PEN Afrikaans 2019-02-27

Charl-Pierre Naudé skryf oor die rol van netwerke en netwerkskepping in sy loopbaan as skrywer, en brei uit oor skrywersresidensieprogramme waaraan hy al deelgeneem het.

Oproep om referate vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2019-02-20

Voorleggings word ingewag vir referate oor die oorkoepelende tema "Mensgemaakte bedreigings vir lewe op aarde: Die tydperk van die Antroposeen". Die sluitingsdatum is 30 April 2019.

Woon en skryf vir ’n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods ’n skrywersresidensie

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-02-19

Opbetaalde lede van PEN Afrikaans word hiermee hartlik uitgenooi om aansoek te doen vir die Jakes Gerwel Stigting se skrywersresidensie, aangebied in samewerking met PEN Afrikaans.

PEN Afrikaans: Aansoekvorm

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-02-19

Doen hier aansoek om lidmaatskap by PEN Afrikaans.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Februarie 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-02-14

Oor: jaarplan 2019; resensiekursus en slypskool by die US Woordfees; Die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg: volgende stappe en ’n simposium; Naas Steenkamp (1933 - 2018); ’n nuwe artikelreeks, spesiale aanbod: PharosAanlyn; ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Januarie; nuwe Afrikaanse boeke in Januarie en Februarie.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2019

LitNet PEN Afrikaans 2019-02-13

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Peet Venter (1940–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2019-02-07

“Die misdaadroman leen hom by uitstek tot vinnige, volgehoue aksie en spanning. ’n Mens moet jou storie ken om dit reg te kry. Jy moet jou leser binne die eerste sin of twee vasvang, en nie weer laat los tot die einde nie.” Peet Venter se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Persverklaring: Tito se twiet oor Tukkies is in die kol

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-01-28

"Die Afrikaanse Taalraad (ATR) verwelkom die minister van finansies, Tito Mboweni, se Twitterkommentaar oor die afskaffing van Afrikaans by die Universiteit van Pretoria. Die Taalraad veroordeel insgelyks die uitrangering van Afrikaans as onderrigtaal aan die UP, want in effek lui dit die doodsklok vir alle ander Suid-Afrikaanse tale om tot onderrigtaalstatus uitgebou te word."

François Bloemhof (1962–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2019-01-24

"As skrywer is ek hier om stories te vertel, om mense ’n paar uur uit hul voorspelbare lewe te ontvoer. As mens is ek hopelik hier om ander mense elke nou en dan ’n bietjie beter te laat voel." François Bloemhof se profiel in LitNet se ATKV-Skrywersalbum in nou bygewerk.

Herdenking van ’n lewe: Naas Steenkamp (1933–2018)

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-01-21

Jy word uitgenooi na ’n geleentheid ter herdenking van die lewe van Naas Steenkamp (1933–2018), ’n stigterslid van PEN Afrikaans, op 4 Februarie 2019.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-01-18

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Dana Snyman (1963–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2019-01-10

“Stories is soos brood vir die hart. ’n Mens het stories nodig soos jy water nodig het – as jy ’n betekenisvolle lewe wil lei. Stories is groter as mense.” Dana Snyman se skrywersprofiel in LitNet se ATKV-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

ATKV-Mediaveertjies 2019: skryf nou in!

LitNet ATKV-Portaal 2019-01-03

Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2019 ATKV-Mediaveertjies is Vrydag 1 Februarie 2019. Hier is nog inligting.

Top