Portale

Persverklaring: Nomineer jou Kaapse Wynlande-heldin teen 30 Junie | Press release: Nominate your Cape Winelands heroine by 30 June

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-06-08

Die Taalmonument, munisipaliteit en Historium Trust vereer agt spesiale vroue. / The Taalmonument, municipality and Historium Trust honour eight special women.

Die einde van Standaardafrikaans en begin van Algemene Afrikaans

Jean Oosthuizen Seminare en essays 2023-06-07

"Herstandaardisering beteken nie daar word weggedoen met ’n standaard nie, sê Odendaal. 'Ons sê kom ons staan net krities teenoor hoe hierdie standaard wat ons vandag het, gevorm is. As ons voel daar is ’n skeefgetrekte beeld, wil ons graag hê dat meer gemeenskappe inspraak sal hê om ook ander woorde en variëteite in te sluit as deel van die standaard.'"

Jakes Gerwel (1946–2012)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2023-06-07

"Afrikaans is een van Suid-Afrika se skatte. Daar is ander skatte ook, maar Afrikaans het ’n besondere geskiedenis, ’n baie menslike geskiedenis. Daarom dink ek die sprekers van die taal het alle reg om te werk vir die taal se voortbestaan."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2023

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2023-06-06

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Phillip Louw, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die WAT: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Phillip Louw Onderhoude 2023-06-05

"[D]ie WAT is die plek waar enige mense wat Afrikaans praat of skryf, hulle taalgebruik geboekstaaf moet vind."

ATKV-redenaars 2023: die perspektief van ’n taalonderwyser

Lida de la Bat SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2023-05-31

"Ek moet bieg – ek was nie verlede week besonder lus om vir ’n hele middag na toesprake te luister nie. Dis nou eksamen, en ek het vraestelle gehad wat moes klaar. Op pad huis toe was ek egter verbaas oor die oorweldigende gevoel van hoop wat ek ervaar het. ... Ons kinders is orraait."

Ingrid Winterbach (1948–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2023-05-25

"As jy ’n romanskrywer is, moet jy die tyd waarin jy leef, uitbeeld. Jy moet die hele spektrum van menswees uitbeeld."

Persverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Pierneef

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-05-24

Alle belangstellendes word hartlik uitgenooi na die nuwe lesingreeks deur Alex Duffey wat handel oor onder andere die lewe en werk van Suid-Afrikaanse skilders. Die eerste tema van die reeks is "Jacob Hendrik Pierneef 1886–1957: Rasionele landskapskilder by uitstek".

Persverklaring: Maretha Maartens oor die skryf van jeugboeke

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-05-23

Maretha Maartens is gevra om inligting oor die skryf van ’n jeugroman te gee. Hoe pak mens dit aan? Wat is die vereistes? Watter temas moet ondersoek word? Waarna kyk die beoordelaars? 

Persverklaring: Jan H Marais-prys 2023

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-05-22

Die prys ontstaan in 2015 as ’n tipe Nobelprys vir Afrikaans as wetenskapstaal. Die prysgeld is aanvanklik R500 000, maar is aangepas na R750 000. As sodanig is dit die grootste wat tans vir Afrikaans toegeken word.

Persverklaring: Taalmonument se Afrikadag fokus op Khoekhoen

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-05-17

Op Saterdag 27 Mei 2023 bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument ’n gratis werkswinkel aan oor Afrikadag, moedertale, Khoekhoen en Moslem-Afrikaans, wat afgesluit sal word met pragtige koormusiek en ’n marimba-opvoering. Willa Boezak sal die werkswinkel aanbied.

Persvrystelling: Wen R1 800 en meer met Taalmonument

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-05-17

Gesoek: ’n videogreep oor Afrikatale ter ere van die vasteland se maand! Ter viering van #Afrikamaand en die Internasionale Dekade van Inheemse Tale (2022–2032) wil die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) Afrikaans en mede-Afrikatale met ’n videokompetisie vier.

Persverklaring: PEN Afrikaans oor die onregmatige verspreiding van Truth to power

PEN Afrikaans Boeke en skrywers 2023-05-16

"Eskom kan totaal in duie stort, so word soms beweer. Ditto met die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf. Druk van die staat en grootskaalse boewery deur gewone mense op straat mag lei tot ’n totale uitwissing van ons land se boekebedryf."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2023

LitNet PEN Afrikaans 2023-05-09

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Jan van Tonder (1954–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2023-05-03

"Ek wil skép, ek wil mense laat huil en lag. Ek dink dis die oudste sonde, om soos God te wil wees. Om te wil skep."

Persverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Salvador Dalí se Volharding van herinnering

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-05-03

Die laaste lesing deur Alex Duffey wat handel oor internasionale kunswerke wat gereken word as van die beste werke ter wêreld, is nou op die SA Akademie se sosialemediaplatforms beskikbaar.

Oproep om referate: Algemene simposium van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-04-26

Die SA Akademie se jaarlikse simposium vind op 28 en 29 September 2023 in ’n hibriede formaat plaas. U word vriendelik uitgenooi om ’n referaatvoorstel in te dien wat fokus op die breë simposiumtema. 

SP Benjamin (1965–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2023-04-25

"Ek het nooit die idee gehad om te begin skryf nie. Ek het net begin."

ATKV-redenaars 2023: wenke deur Elbie Adendorff

Naomi Meyer, Elbie Adendorff ATKV-Portaal 2023-04-25

"En seker die belangrikste: Moenie toesprake koop nie! Jy leer niks uit die proses nie. Jy leer alleenlik as jy by jou toespraak betrokke is."

Persverklaring: ATKV-Crescendo kondig elf finaliste aan

LitNet ATKV-Portaal 2023-04-24

Dié 11 finaliste is gekies om deel te neem aan vanjaar se mentor- en ontwikkelingskapprogram.

Top