Portale
Persverklaring: ATKV-Woordveertjies vier kreatiwiteit
2023-09-19Vind uit wat jong lesers se keuses vir die beste kinder- en jeugboeke van die jaar is! Die ATKV-Kinderboektoekennings is daarop gerig om kinders te laat lees en om leesbevordering aan te moedig. Terselfdertyd word erkenning verleen aan skrywers, uitgewers en illustreerders vir hul toegewyde werk. Die beoordelaars is jong lesers self – iets wat hierdie toekennings van ander onderskei.
ATKV-tienertoneel: ’n onderhoud oor Parel Vallei Hoërskool se drie benoemde toneelstukke
2023-09-13"ATKV-Tienertoneel neem ons almal op ’n reis van 'wording'! Drama is die grootste spansport en ’n hele gemeenskap, van die tieners en ouers tot ons familie en vriende, bou, groei en 'word' saam."
Persverklaring: Taalgesprek, Arabies-Afrikaans, pieknieks, kursusse, gospel en ander aktiwiteite by die Taalmonument
2023-09-11Van werkswinkels in Arabies-Afrikaans, boekherstelwerk en fotografie tot volmaan- en sterrekykpieknieks: lees meer oor die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se somerprogram hier.
Persverklaring: ATKV-Mediaveertjies bekroon weer ondersoekende joernalistiek
2023-09-11Joernaliste in alle genres (drukmedia, digitale media, radio en televisie) wat nie skroom om moeilike vrae te vra, diegene in magsposisies tot verantwoording te roep, of die stories te vertel waarvan ander wegskram nie, word genooi om in te skryf in drie kategorieë: LEES, LUISTER en KYK. | Inskrywings sluit op 15 September 2023.
Floris A Brown (1948–)
2023-09-11"Wat weet ek van die seerkry-kind wat in dié volwasse liggaam sy pyn probeer weglag? Skryf dit uit jou uit, sê ek dan, en eendag skryf jy dalk soos die jonger geslag oor sommer gewone goed soos die liefde."
Fotogalery | SA Akademiebekronings, 1 September 2023
2023-09-06Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het onlangs die gesogte Akademiepryse vir 2023 oorhandig. Hierdie foto’s is tydens een van die plegtighede geneem.
Uitnodiging: Algemene Simposium van die SA Akademie
2023-09-06Alle belangstellendes word vriendelik uitgenooi na die SA Akademie se Algemene Simposium op Donderdag 28 en Vrydag 29 September 2023. Die tema is "Volhoubare menslike welstand in Suid-Afrika".
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2023
2023-09-05Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Akademiepryse 2023: Havengaprys vir Lewenswetenskappe – GM Wolfaardt
2023-09-01Lees Alf Botha se huldigingswoord aan GM Wolfaardt, die ontvanger van vanjaar se Havengaprys vir Lewenswetenskappe.
Akademiepryse 2023: Hertzogprys vir Poësie – Antjie Krog
2023-09-01Lees Hein Viljoen se huldigingswoord aan Antjie Krog, die ontvanger van vanjaar se Hertzogprys vir Poësie.
Akademiepryse 2023: NP Van Wyk Louwprys – Gerrit van Wyk Kruger
2023-09-01Lees Johann Cook se huldigingswoord aan Gerrit van Wyk Kruger, die ontvanger van vanjaar se NP Van Wyk Louwprys.
Akademiepryse 2023: CL Engelbrechtprys vir Letterkunde – Fanie Naudé
2023-09-01Lees Amanda Marais se huldigingswoord aan Fanie Naudé, die ontvanger van vanjaar se CL Engelbrechtprys vir Letterkunde.
Akademiepryse 2023: Protea Boekhuistoekenning – Hetta van Deventer-Terblanche
2023-09-01Lees Matilda Burgen se huldigingswoord aan Hetta van Deventer-Terblanche, die ontvanger van vanjaar se Protea Boekhuistoekenning.
Akademiepryse 2023: Poortprys vir Poësie – JD Carr
2023-09-01Lees Ilse de Korte se huldigingswoord aan JD Carr, die ontvanger van vanjaar se Poortprys vir Poësie.
Akademiepryse 2023: LW Hiemstraprys vir Niefiksie – Eunice Visser
2023-09-01Lees Marius Crous se huldigingswoord aan Eunice Visser, die ontvanger van vanjaar se LW Hiemstraprys vir Niefiksie.
Akademiepryse 2023: SA Akademieprys vir Vertaalde Werk – Fanie Olivier
2023-09-01Lees Andries Visagie se huldigingswoord aan Fanie Olivier, die ontvanger van vanjaar se SA Akademieprys vir Vertaalde Werk.
Akademiepryse 2023: SA Akademieprys vir Drama – Chris van Niekerk
2023-09-01Lees Naòmi Morgan se huldigingswoord aan Chris van Niekerk, die ontvanger van vanjaar se SA Akademieprys vir Drama.
Akademiepryse 2023: Eugène Maraisprys vir Prosa – Kirby van der Merwe
2023-09-01Lees Thys Human se huldigingswoord aan Kirby van der Merwe, die ontvanger van vanjaar se Eugène Maraisprys vir Prosa.
Akademiepryse 2023: Poortprys vir Prosa – Mila van Niekerk
2023-09-01Lees Thys Human se huldigingswoord aan Mila van Niekerk, die ontvanger van vanjaar se Poortprys vir Prosa.
