Bewonder die Dassiemaan op Paarlberg: Taalmonument se volmaanpiekniek beloof ’n belewenis
Met die nuwe jaar op volle dreef is dit die perfekte tyd om asem te skep en die volmaan van nader te aanskou tydens ’n heerlike someraand op die pragtige Paarlberg. Daarom nooi die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se vriendelike personeel almal hartlik uit om hierdie natuurlike verskynsel op Vrydag, 23 Februarie 2024, met hulle te beleef.
Admire the Dassie Moon on Paarl Mountain: Taalmonument’s full moon picnic promises an experience
With the new year in full swing, it is the perfect time to catch your breath and gaze at the full moon during a glorious summer evening on the picturesque Paarl Mountain. One and all are thus invited to join the Afrikaans Language Museum and Monument’s friendly staff to experience this natural phenomenon on Friday, 23 February 2024.