Skryfkompetisies
Hoe lyk jou stad-kompetisie: ongetiteld (Mooirivier)
2012-07-04 Hilda Smits dink terug aan 'n dorp uit haar jeug.Hoe lyk jou stad-kompetisie: ongetiteld (Londen)
2012-07-04 Hilda Smits skryf 'n gedig oor haar aangnome stad.Hoe lyk jou stad-kompetisie: Kaapstad
2012-07-04 Juanita Oostendorp skryf oor die stad in die Suide.Hoe lyk jou stad-kompetisie: Benoni
2012-07-04 Hoe diep is Hannah Lurie se tong in haar kies met hierdie gedig oor Benoni? Lees maar en besluit self.Hoe lyk jou stad-kompetisie: Mooie dorp, Heidelberg
2012-07-04 Gerhardus Pieterse skryf oor sy liefde vir die mooie dorp HeidelbergHoe lyk jou stad-kompetisie: In die hande van Potchefstroom
2012-07-04 Hendrik Kruger word met 'n skok wakker in PotchefstroomHoe lyk jou stad-kompetisie: Om met ‘n stad te praat asof hy sal luister
2012-07-04 Niel van Deventer in gesprek met JohannesburgHoe lyk jou stad-kompetisie: Pretoria (’n stukkie onthou)
2012-07-04 Niel van Deventer onthou sy kinderjare in Pretoria.Hoe lyk jou stad-kompetisie: Sabie
2012-06-27 Adele Stahnke skryf oor Sabie, 'n dorp wat volgens haar jou hart sal steel.Hoe lyk jou stad-kompetisie: Kookhuis
2012-06-26 Clinon du Plessis se inskrywing vir ons Poësie-kompetisie.Poësie-kompetisie: Hoe lyk jou stad?
2012-06-21 Besing die blomtuine van Bloemfontein of die verkeersligte in Ventersdorp. Komponeer 'n kwatryn oor Kerkplein of beskryf die bome in Benoni. LitNet bied jou die geleentheid om jou dorp of stad in 'n gedig te verewig vir ons jongste poësie-kompetisie.Vertaalkompetisie: St Botolph's
2012-03-02 Ons joernaal was bloot ’n ouvertureTot die aand en die party. Ek het ramp-
spoedige uitgawes voorspel: ’n planetêre
Sekerheid, volgens Prospero se berekening.
Vertaalkompetisie: Perfekte Lig
2012-02-28 "Perfekte lig in jou gesig verlig ditSoos ’n daffodil. Soos enige een van daardie daffodille"
Vertaalkompetisie: Spieël
2012-02-28 "My spieëlbeeld staar terug na myvanaf die skokpienk muur aan
die ander kant van die vertrek."
Vertaalkompetisie: 29 Februarie 1958
2012-02-28 "En ’n ongelooflik aantreklike haakneus EliotHet my ingeneem, slaapplek gegee,
aangename geselskap, innemend "
Vertaalkompetisie: Tulpe
2012-02-28 Die tulpe is te uitbundig; dis winter hierKyk hoe wit is alles, hoe stil, hoe toegesneeu
