Skryfkompetisies
Vertaalkompetisie: Ariël
2012-02-22 Stilstand in duisternis.Dan die substansielose blou
Uitskink van klipkop en vertes.
Vertaalkompetisie: Kind
2012-02-22 Jou helder oog is die een absolute skoon dingEk wil dit vul met kleur en eende
Die nuwe dieretuin
Vertaalkompetisie: Tulpe
2012-02-22 Die tulpe is te vlambaar, dit is winter hier.Kyk hoe wit is alles, hoe stil, hoe ingesneeu.
Ek leer vredigheid aan terwyl ek net stil alleen lê
Soos die lig lê op hierdie wit mure, hierdie bed, hierdie hande.
Vertaalkompetisie: Kind
2012-02-22 Sneeuklokkies in AprilPypies, kleur en eende klein
Mediteer jy name
Vertaalkompetisie: Epifanie
2012-02-22 Londen. Die smerige lila sagtheidVan ’n Aprilaand. Met my
Wat oor Krytplaasbrug loop
Vertaalkompetisie: Die repiesmat
2012-02-22 En waar dit ook aan sy tong, sy giftand, sy betekenis, mag gekom het,Dit het ons Eden oorleef.
Vertaalkompetisie: Die seevaart
2012-02-15 My woorde en oë beweeg sonder hoopNa jou, en eis
Nóg bekende gesig nóg naam –
Sterfbed, ’n boek kan dit gestand doen. Die hele see se
Vertaalkompetisie: Pasop
2012-02-15 Kloof jy die voëltjie oopom die tong te beskryf
sal jy ook die koord sny
wat die liedjies bedryf
Vertaalkompetisie: Supermark in Hillbrow
2012-02-15 Ek dink aan jou vannag, Eugène Marais, terwyl ek deur die strate stap onder die bome met hoofpyn en selfbewus loer na die volmaan.Vertaalkompetisie: Laaste brief
2012-02-13 Wat het daardie nag gebeur? Jou laaste nag.Dubbel-, trippelblootstelling
Oor alles. Laatmiddag, Vrydag,
Die laaste keer wat ek jou lewend gesien het.
Vertaalkompetisie: Kneusplek
2012-02-13 Kleur stroom daarheen, sagte pers.Die res van die liggaam is uitgewas,
Die kleur van ’n pêrel.
