Skryfkompetisies

 

Vertaalkompetisie: Perfekte Lig

Marietjie Botes 2012-02-28 "Perfekte lig in jou gesig verlig dit
Soos ’n daffodil. Soos enige een van daardie daffodille"

Vertaalkompetisie: Spieël

Tilla Diedericks 2012-02-28 "My spieëlbeeld staar terug na my
vanaf die skokpienk muur aan
die ander kant van die vertrek."

Vertaalkompetisie: 29 Februarie 1958

Rene Annandale 2012-02-28 "En ’n ongelooflik aantreklike haakneus Eliot
Het my ingeneem, slaapplek gegee,
aangename geselskap,  innemend "

Vertaalkompetisie: Tulpe

René Bohnen 2012-02-28 Die tulpe is te uitbundig; dis winter hier
Kyk hoe wit is alles, hoe stil, hoe toegesneeu

Vertaalkompetisie: Rooi

Helize van Vuuren 2012-02-27

Vertaalkompetisie: Wilde saad

Elza Smal 2012-02-23 "Sal sy gode ook eendag deel van sinsbegogeling wees? Of dalk ontwaak hy tussen raaisels met ’n waansin-glim van onthou."

Vertaalkompetisie: Epifanie

Waldemar Gouws 2012-02-22 Londen. Die smerige lila sagtheid
Van ’n Aprilaand. Met my
Wat oor Krytplaasbrug loop

Vertaalkompetisie: Die repiesmat

Karlien van der Merwe 2012-02-22 En waar dit ook aan sy tong, sy giftand, sy betekenis, mag gekom het,
Dit het ons Eden oorleef.

Vertaalkompetisie: Ariël

Paula Hartzenberg 2012-02-22 Stilstand in duisternis.
Dan die substansielose blou
Uitskink van klipkop en vertes.

Vertaalkompetisie: Kind

Adriaan Coetzee 2012-02-22 Jou helder oog is die een absolute skoon ding
Ek wil dit vul met kleur en eende
Die nuwe dieretuin

Vertaalkompetisie: Tulpe

Paula Hartzenberg 2012-02-22 Die tulpe is te vlambaar, dit is winter hier.
Kyk hoe wit is alles, hoe stil, hoe ingesneeu.
Ek leer vredigheid aan terwyl ek net stil alleen lê
Soos die lig lê op hierdie wit mure, hierdie bed, hierdie hande.

Vertaalkompetisie: Kind

2012-02-22 Sneeuklokkies in April
Pypies, kleur en eende klein
Mediteer jy name

Vertaalkompetisie: Die seevaart

Ilze Brüggemann 2012-02-15 My woorde en oë beweeg sonder hoop
Na jou, en eis
Nóg bekende gesig nóg naam –
Sterfbed, ’n boek kan dit gestand doen. Die hele see se

Vertaalkompetisie: Pasop

Vidette Zeeman 2012-02-15 Kloof jy die voëltjie oop
om die tong te beskryf
sal jy ook die koord sny
wat die liedjies bedryf

Vertaalkompetisie: Supermark in Hillbrow

Bruno Andries 2012-02-15 Ek dink aan jou vannag, Eugène Marais, terwyl ek deur die strate stap onder die bome met hoofpyn en selfbewus loer na die volmaan.

Vertaalkompetisie: Laaste brief

Johann de Lange 2012-02-13 Wat het daardie nag gebeur? Jou laaste nag.
Dubbel-, trippelblootstelling
Oor alles. Laatmiddag, Vrydag,
Die laaste keer wat ek jou lewend gesien het.

Vertaalkompetisie: Kneusplek

W Miles 2012-02-13 Kleur stroom daarheen, sagte pers.
Die res van die liggaam is uitgewas,
Die kleur van ’n pêrel.

PoësieNet-kompetisie: Vertaal of herskryf Hughes, Plath of Ginsberg

2012-02-09 LitNet PoësieNet gee twee interessante boeke weg, met komplimente van Exclusive Books: The Letters of Allen Ginsberg en The Ballad of Sylvia and Ted.

Vertaalkompetisie: Vryheid

Raoul Deetlefs 2011-08-05 (Vertaling van "Vrijheid" deur Marion Bloem) 

Vertaalkompetisie: Vryheid

Raoul Deetlefs 2011-08-05 (Vertaling van "Vrijheid" deur Marion Bloem) 
Top