Skryfkompetisies
Hoe lyk jou stad-kompetisie: Brooklyn-paaie
2012-07-17 Naude Kritzinger onthou sy studentedae in Brooklyn, PretoriaHoe lyk jou stad-kompetisie: Okcheon, Suid-Korea – ’n Oorsig
2012-07-17 Angie Gallagher skryf oor Okcheon, "die Suid-Koreaan se Suid-Afrika."Hoe lyk jou stad-kompetisie: Egoli – city of gold
2012-07-17 Engemi Ferreira skryf oor die goudstad.Hoe lyk jou stad-kompetisie: Egoli 2050
2012-07-17 Dirk Hattingh sien 'n visioen van Egoli – in 2050Hoe lyk jou stad-kompetisie: My stad (Bellville)
2012-07-10 Ollie Olwagen besing die Bell wat nie ville nie.Hoe lyk jou stad-kompetisie: Roodepoort SSG – Ek draai weg
2012-07-10 Paul Sorenson ry teen Kliprand af op 'n Dinsdagmiddag in Roodepoort.Hoe lyk jou stad-kompetisie: Kroon vol drome (Vir Kroonstad)
2012-07-10 Melanie van As verken Kroonstad in hierdie gedig oor 'n dorp se drome.Hoe lyk jou stad-kompetisie: Friemersheim
2012-07-10 Pieter van Niekerk dig 'n pad deur FriemersheimHoe lyk jou stad-kompetisie: in Brooklyn
2012-07-10 Hilda Smits se mooi gedig oor Brooklyn is NIE 'n love poem NIE.Hoe lyk jou stad-kompetisie: Bloemfontein
2012-07-10 Fanie Viljoen skryf oor die stad in die middel van die provinsie/land/wêreld. Jy weet dis Bloemfontein!Hoe lyk jou stad-kompetisie: My stad
2012-07-04 "oor die vaagbekende hool van Sunnysideword ’n stortbui suurreën ’n lamentasie
by die mis: Gloria in excelsis Deo
vir die aborsieklinieke van my stad"
Hoe lyk jou stad-kompetisie: Klein-dorp
2012-07-04 "Verkeersbord skaam skyn vals-getalklein-dorp nog soveel met hoofstraat smal
Eindelik geroest' warm welkom-woord gebou
duskant die; tranekind vormend in voos-vrou ..."
