Fiksie
Lees kortverhale en sketse deur bekende en ontluikende skrywers.
Indien jy van jou skryfwerk wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir verhale wat gepubliseer word nie.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou skryfwerk te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read short fiction and flash fiction by established and emerging authors.
If you would like to submit your writing, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published stories.
- The editors do not provide feedback on how to improve your writing.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
Die groot plan
2018-09-26"'Vanaand slaap ek lekker warm en kry dinner en koffie.' Hy lig sy gebalde vuis dramaties onder die koerante uit sodat Fielies die blink yster om sy kneukels kan sien. 'Vanaand slaap ek soos ’n lord.'"
Sprokies in Kaaps: Sneeuwit ennie siewe dwergies (deel 3)
2018-09-19"Toe Sneeuwit sien hoe lekke rooi en sappig die appel is, toe water haa mond vi dit. En toe sy sien dattie vrou die een helfte vannie appel iet, toe kon sy dittie mee langer hou nie. Sy’t toe die giftige helfte vannie appel by die vrou gevat."
Never going back
2018-09-06"Thomas had given her a map. She thought that she would never be lost again. Judith loved Thomas. She also knew that he didn’t feel the same way about her. That there was no earthquake shattering him into millions of pieces when they kissed or touched each other."
In ’n koma
2018-09-05"Ek het my tarief gesê en ons het na sy huis gery. Op pad het hy by die ATM gestop om geld te trek."
Buksie
2018-08-23"Skielik skok Malie se hart in haar keel, want ’n Engelse soldaat doem reg voor haar op bo die klip uit. Hy kyk haar verras in die oë, en die oomblik se aarseling gee haar die kans; sy lig haar mauser en skiet vinnig."
Sprokies in Kaaps: Sneeuwit ennie siewe dwergies (deel 2)
2018-08-21"Toe hulle die kam uit haa hare uit trek, het Sneeuwit wakke geskrik en vi hulle alles vetel wat gebeerit."
Sprokies in Kaaps: Sneeuwit ennie siewe dwergies (deel 1)
2018-07-25"Toe antwoortie die spieël: 'My koningin, djy is baie mooi, ek liegie, maa Sneeuwit is baie mooier as djy.'"
29 Maart 2018
2018-07-04"Sy hart klop vinniger, sy asemhaling vlak in sy keel vasgevang. Dit lyk anders as twintig jaar gelede. Herkenning van voorwerpe registreer onwillig. Hy herken die twee drogbeelde van monsters wat steeds die ingang na die hotel bewaak."
Die huldeblyk wat nooit gelewer is nie
2018-07-02"Huldeblyk? Dis die eerste woord wat ek hiervan hoor. Ek kyk op die program in die begrafnisboekie wat nog die hele tyd onoopgemaak in my hand is. Ja, sowaar!"
Soos ’n leeuwyfie
2018-06-28"Die gordyn het grasieus toegeval toe die begrafnisondernemer uit die vertrek geloop het. Isabel Roux was alleen oor in die kamer. Stil het sy na haar man in die doodkis gestaar."
Sprokies in Kaaps: Rooikappie ennie wolf
2018-06-20"Toe Wolf nou klaa sy lekke brêkfis geïet het, het hy omgedraai en wee trug in Ouma se bed geklim, homself mettie koeberse toe getrek en net daa annie slaap geraak."
Om ’n moesie te vermoor
2018-05-10"Shemeeze stap na die violis se musiekstaander. Sy skeur die bladmusiek van die laaste lied uit en vou dit op. Sy stap terug na Mariska en vat haar gesig tussen haar hande vas."
Ocean
2018-05-04"She knows in advance to prepare herself. She doesn’t know the face of the person she is going to speak to. Anyway, they’re anonymous. This suits her personality."
“Dans met my broer ...”
2018-05-02"Ek hoor haar naam is Anna. Toe ek my tweede rum en Coke verby is, word Anna al hoe mooier. Ek begin my verbeel ek is Odusseus wat aan Penelope belowe het hy gaan net vir drie jaar oorlog toe om Troje te beskerm."
Nuwejaar 1961
2018-04-26"Met ’n grondvaal gesig teen die motorruit besef ek kleintyd die wonder van ’n Karoo-aand – onmeetlik stil met duisend handtasbare sterretjies wat aan die firmament skitter."
Baaikaap
2018-04-26"Die woord bicarb (bicarbonate of soda) het met so ’n lekker Amerikaanse inslag uit my Kapenaar-pa se mond gerol."
Hester se Skattebolletjie
2018-04-06"Die weke het maande geword en die klein duifie is nie meer klein nie en heet nou Skattebolletjie. Hy ry doodluiters op Hester se skouer, net waar sy haar draai maak."
Nessun dorma
2018-04-06"Cleo kyk met naguilpupille na haar, haar blou oë groot en wyd in die nag. Sy slaap nie haar katslaap nie. Sy is te bewus van die foltering van gelaaide emosie in die kamer."
Die sonde van die kinders
2018-04-04"Daar was 10 studente in my groep en op ’n Vrydag in Januarie was die skedule dat ons Herfsland Psigiatriese Hospitaal om 9-uur sou besoek."
