Rubrieke
Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings.
Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.
Is die SAUK ons eie weergawe van Orwell se Ministry of Truth?
2016-06-28"Apartheid het langer aangehou as wat dit moes, omdat daar ’n punt gekom het waar mense die status quo aanvaar het, om watter rede ook al. Ons kan nie bekostig om die nuwe onderdrukking wat stadigaan kop uitsteek, ook te aanvaar nie."
Regsalmanak: Tyd om die roede ook in Suid-Afrika te spaar?
2016-06-23"Die verduidelikende memorandum van die Departement stel dit duidelik dat die vervolging van ‘n ouer wat die voorgestelde wysigings aan die Kinderwet sou oortree, as ‘n laaste uitweg beskou moet word."
Orlando: meer as net ’n gay-aanval
2016-06-17"Het dit nie tyd geword dat ons ook met groter empatie met die gays in ons eie lewe omgaan nie?"
Geslagsgebaseerde misdade: hoekom nog steeds die dubbelstandaard?
2016-06-14"In plaas daarvan dat ons ons seuns leer om nie te verkrag nie, leer ons ons dogters om hulle nie te laat verkrag nie."
Regsalmanak: Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande
2016-06-14"Die Kanadese bosbrande is die grootste en duurste ramp wat dié land in menseheugenis getref het. In die stad Fort McMurray, waar die brand ontstaan het, is 2 400 strukture – dit is ongeveer 10% van die stad – vernietig. Ruim 80 000 mense moes vir hul veiligheid vlug."
Die SABC se Teletubbies-nuus: die begin van die einde vir vryheid van spraak in Suid-Afrika?
2016-06-07"Die oomblik as die vryheid van die pers om verslaggewing te doen sonder vrees vir inmenging belemmer word, word demokrasie bedreig."
Regsalmanak: Die Groot Krokodil se swanesang
2016-06-02"Regters Selikowitz en Foxcroft het in hul uitspraak van 1 Junie 1999 – vandeesweek 17 jaar gelede – Botha se appèl gehandhaaf. In ‘n besonder lang uitspraak het die hof beslis dat die WVK ‘n statutêre skepping was wat geen inherente magte – buiten dié wat die Wet aan hom verleen het – geniet het nie."
Leopold Scholtz se Kruispaaie, bruin mense en die huidige taalherrie
2016-05-26"Tydens apartheid het die digter en dramaturg Adam Small opgemerk dat die dag gaan aanbreek dat die Afrikaner die bruin mense nodig gaan kry."
Regsalmanak: Sal ‘n rekenaar eties kan optree? En wat van liegbekke ontmasker?
2016-05-25"Sal die rekenaar járe se ervaring – dikwels deur menslike skandes en skades verwerf – kan vervang?"
June Major se eetstaking: het die Anglikaanse Kerk sy vroue gefaal?
2016-05-17"Is dit ’n gelukkige einde? Nee, want ongeag wat die uitslag van die vergadering is, het die Anglikaanse Kerk gewys dat hy voete van klei het."
Regsalmanak: Protes en brandstigting
2016-05-16"Suid-Afrika is die afgelope paar maande opnuut geruk deur talle voorvalle van vernietigende brandstigting wat die land miljarde rand uit die sak jaag."
#Grabouwprotes
2016-05-11"Moet ek regtig glo dat hierdie leierlose groep op hulle eie op die idee gekom het om munisipale eiendom, skole en nasionale hulpbronne vir vernietiging te teiken?"
Regsalmanak: "Die tjek is innie pos"
2016-05-11"Sedert so ver terug as die Romeinse Ryk ‘n eeu voor Christus is die tjek al ‘n erkende wyse van betaling, maar sy dae is in baie lande van die wêreld getel."
Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid
2016-05-05"Het julle die nuusberigte en TV-dekking oor die studente-optogte, kompleet met plakkate waar die behoud van Afrikaans by Maties bepleit word, gesien? Of die sit-ins op die Rooi Plein en in die rektor se kantoor, waar studente in hulle getalle opgeruk het?"
Regsalmanak: Die rokende bus en die motorfietsryer met trane in sy oë
2016-05-05"Met die skielike versnelling het 'n digte swart rookwolk by die uitlaatpyp uitgeborrel – bo-oor mnr Murray, wat nie 'n beskermende bril gedra het nie."
Regsalmanak: Die vere maak die voël
2016-04-26"In April 1958 – dis ook al 58 jaar gelede – het die dra van togas deur landdroste en staatsaanklaers in ons laer howe verpligtend geword."
AKA 2016: My indrukke van die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam
2016-04-15"Die fees was soos ’n sewegangmaal waarvan ek net hier en daar kon proe, maar in die wete dat daar belofte van veel meer is."
Regsalmanak: Produkaanspreeklikheid, toe en nou
2016-04-13"Gedurende die vroeë 1970’s het regter Gert Coetzee uitspraak gelewer in die eerste Suid-Afrikaanse saak waarin vergoeding van 'n handelaar geëis is vanweë 'n gebrek in 'n produk wat hy verkoop het."
Regsalmanak: Is McBride ‘n “moordenaar”, of nie?
2016-04-06"Die hof het eerstens beslis dat die verlening van amnestie aan McBride ingevolge die Versoeningswet slegs die regsgevolge van sy vorige skuldigbevinding aan moord ongedaan gemaak het. Tweedens het die hof beslis dat The Citizen se verweer van billike kommentaar suksesvol was, onder meer aangesien dit feitelik korrek en in openbare belang was."
Ter verdediging van die Grondwet
2016-04-04"Die gebeure van die afgelope paar dae het bewys dat alhoewel daar al meer ontevredenheid van binne ANC-geledere kom, daar nog voldoende steun binne die party is dat ’n stem teen Zuma neerkom op politieke selfmoord."
