Rubrieke
Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings.
Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.
Regsalmanak: Twee juriste
2016-08-18"Die sterfdatums van twee bekende regsgeleerdes word gedurende Augustus herdenk: adv Beauclerk Upington, wat op 23 Augustus 1938 oorlede is, en hoofregter John Stephen Curlewis, wat op 24 Augustus 1940 gesterf het. Albei se vaders was óók juriste."
Die moeras van armoede
2016-08-17"Die onlangse sosiale debat – veertig jaar ná die bekendmaking van die Erika Theron-verslag – oor bruin armoede het weereens die aandag op dié ellende van bruines geplaas."
In ie gees van ie volk se stem!
2016-08-17"Jirre, seёn vi Afrika
Mag haa gies hoeg op styg
oo die veliede se stank,
Hoo haa gebede, asseblief
Jirre help vi’ ôs en
Jirre seёn vi ôs amal."
Koalisievorming: Wen ten alle koste, of is daar nog plek vir beginsels?
2016-08-16"Is daar regtig ’n 'greater good' wat die prysgee van beginsels aanvaarbaar maak?"
Regsalmanak: Die sage rondom die verbod op When the lion feeds
2016-08-10"Meer as 10 000 eksemplare van die boek was reeds in Suid-Afrikaners se besit toe die destydse Publikasieraad in 1964 'n verbod op die boek geplaas het."
Munisipale verkiesings 2016, die ANC en die Jona in hulle midde
2016-08-08"Ek reken dat die ANC hulle skip kan red indien hulle Jona oorboord gooi."
Regsalmanak: Die staat moet met "skoon hande" hof toe gaan
2016-08-05"Die hof het beslis dat die staat ook deur hierdie reëls verbind word en wanneer die staat 'n gedingsparty is, moet hy met 'skoon hande' hof toe kom. Waar die staat egter betrokke was by die ontvoering van persone oor landsgrense heen, is dit klaarblyklik nie die geval nie."
Munisipale verkiesings 2016: business as usual in ongewone tye?
2016-08-01"Soms voel hierdie munisipale verkiesing soos ’n episode van National Geographic, met munisipale raadsale en wyke as die natuurlike habitat van die politieke hiëna."
Vir wie gat djy vote? Dis ie net jou biesigheid ie!?
2016-07-26"Soms voel it o’s wiet ie hoe om die freedom wat o’s nou het te negotiate ie wan o’s wiet ie hoe nie. O’s het mos nog net altyd geken om in chains te wies."
Hlaudi vs die SAUK-8
2016-07-26"Die enigste manier waarop persvryheid beskerm kan word, is om die waghonde tande te gee."
Regsalmanak: Private vervolging weens dobbelskuld
2016-07-26"Mnr Botha het aansienlike dobbelverliese gely en deur die loop van die aand het hy 'n dobbelskuld van R105 000 opgebou."
Regsalmanak: Hoofregter Stratford en die Wêreldhofuitspraak oor SWA
2016-07-20"Die geskil het hoofsaaklik gehandel oor die wyse waarop Suid-Afrika die gebied Suidwes-Afrika (nou Namibië) geadministreer het."
Brief aan ’n vriend wat glo #BlackLivesMatter is nie so belangrik soos #AllLivesMatter nie
2016-07-18"#BLM, #woke, #luister is nie ’n kompetisie om te sien wie se lyding is die ergste nie. Dis ’n noodkreet, een wat jy verkies om te ignoreer, want dis nie jou huis wat afbrand nie."
Bruin politiek, die destydse driekamerparlement en hoe sake vandag staan
2016-07-14"Dié politici en leiers vergeet die Raad van Verteenwoordigers (die House of Representatives) van die driekamerparlement (1984-1994) het nie net gewemel van debatte van swak gehalte nie, maar ook van venynige persoonlike aanvalle."
’n “Fratsongeluk” is selde regtig ’n “frats”
2016-07-12"Baie van die sogenaamde fratsongelukke beland uiteindelik tog wel in ons howe sodat besluit kan word of daar tog nie maar êrens in die ketting van gebeurtenisse iemand was wat in een of ander opsig nalatig was nie."
Suid-Afrika: ons goeie stories
2016-07-12"Ons het soveel wat goed is in hierdie sonskynland, maar soms val ons so vas in wat verkeerd is dat ons dit wat reg is, en wat reg onder ons neuse is, miskyk."
Die verkiesing van die volgende openbare beskermer: 'n stryd vir die hart van die reënboognasie?
2016-07-06"Thuli Madonsela wys vir ons die betekenis van mensch, van integriteit in die konteks van 21ste-eeuse politiek en openbare lewe. Dis ʼn beeld wat ons broodnodig het te midde van ʼn see van korrupsie, selfregverdiging, en maak-en-breek-magspeletjies."
Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak
2016-07-06"Volgens ons reg moet ’n beskuldigde die voordeel geniet as daar meer as een redelike afleiding uit bewese feite gemaak kan word."
Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!
2016-07-04"Die Engels is te rha-rha en die Afrikaans te Boer. Hulle soek hulle taal, o’s se taal, die ene wat mens moet hard-op lies vi’ jou self sodat dit in sink. Hulle soek uh taal wat hulle mee kan relate."
Regsalmanak: Die onstuitbare BMW
2016-06-30"Daar is in die spindokterbedryf ‘n gesegde dat enige nuus goeie nuus is. Met ander woorde: of jy negatiewe of positiewe publisiteit kry, maak nie regtig saak nie: publisiteit is publisiteit."
