Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Eben Venter
2019-09-12"Altyd vir Koos Prinsloo bewonder vir sy slim, woord-spaarsamige en uitdagende stories, maar teen die tyd dat ek Ek stamel ek sterwe geskryf het, het ek ’n eie stem gehad om daardie storie te vertel."
Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Frazer en Deniel Barry
2019-09-12"Ons hoor gewoonlik dat jy net stadig moet praat indien jy as Afrikaanssprekende in Nederland ’n gesprek voer. Alhoewel dit by tye werk, gaan jy agterkom dat Afrikaans in Afrika gevorm is en daarom ’n heeltemal nuwe taal is met oorblyfsels van ou Nederlandse woorde."
Breyten op 80: Perspektiewe | perspectieven op Breyten – Dewald Koen en Gerard Scharn
2019-09-11Dewald Koen: "In die gedig “3.14 (Taalstryd)” uit die bundel Lewendood wend die spreker homself tot ironie om die taalstryd ten opsigte van die erkenning en bevordering van Afrikaans binne die politiese sfeer van die gebeure voor en na afloop van die 1976 Soweto-opstande te verwoord". Gerard Scharn: "Welgeluksalig is die kinders van Dimbaza, van Welcome Valley, Limehill en Stinkwater, zwarte vlekken op een witte kaart. Wist ik veel, ik was er niet geweest om erover mee te kunnen praten of erover te oordelen."
Die storie(s) van Chester Williams
2019-09-11"Die indruk wat Williams deurentyd gelaat het as speler en oudspeler, was dat daar by hom egter geen bitterheid bestaan nie, eweneens ’n karaktereienskap van ’n groothartige mens." Lees Heinrich Wyngaard se huldeblyk aan die ontslape Chester Williams hier.
Aan die anderkant van die Japan: ’n Ope brief aan Marthinus Beukes
2019-09-11"Elke jaar, op my verjaardag en jou doodse dag, stap ek oor die altyd winderige plein teen die trappies van die tempel op om vir jou ’n lampie aan te steek."
South African poet and writer obtains five master’s degrees from top universities
2019-09-11"The distinction proves how limitless humans can be. That someone from the Cape Flats can achieve such results at the top university in the world shows that we are limited only by our vision and determination."
KykNET Silwerskermfees 2019: Gehoorgunsteling Fiela se kind binnekort in rolprentteaters te sien
2019-09-11"This adaptation is different both narratively and stylistically, with a greater focus on the Komoetie family and their experience of loss when Fiela begins her journey to get Benjamin back. The film also takes advantage of present-day cinematic tools and language to create film that, while respectful of the previous film, offers a different emotional and visual journey."
Breytenbach op 80: Perspektiewe | perspectieven op Breytenbach – Alwyn Roux en Johan Reijmerink
2019-09-10Alwyn Roux: "In hierdie lesing bestudeer ek die verskil tussen leksikale betekenis van woorde (van skryf) en die pragmatiese effek van woorde (werklike dade)." Johan Reijmerink: "De dichter problematiseert met zijn metonymische dubbelzegging het fenomeen water. Hij verlaat met zijn formulering de natuurlijke instelling die we in ons alledaagse leven tegenover water hebben."
Breytenbach op 80: Perspektiewe op Breytenbach | Perspectieven op Breytenbach
2019-09-10By geleentheid van die tagtigste verjaardag van Breyten Breytenbach op 16 September 2019 is ’n digitale publikasie saamgestel waarin daar aandag gegee word aan afsonderlike gedigte uit sy omvangryke oeuvre. | Ter gelegenheid van de tachtigste verjaardag van Breyten Breytenbach op 16 september 2019 is een digitaal dossier samengesteld met aandacht voor afzonderlijke gedichten in het omvangrijke oeuvre.
Spookstories: Vullishoop
2019-09-10"Ek laat my Instagram-stories speel, daar’s free WiFi by die werk. #menaretrash. Proteste in die stad. Nog 'n dogtertjie ontvoer. Iemand se kat. Iemand met Instagram se katfilter op haar en haar vriendinne."
#AmINext-optog: ’n perspektief
2019-09-06"En al wat deur my kop gegaan het, was: Hoe kan julle nie verstaan nie? Ons gaan dood, word verkrag, lewe in vrees en al wat jy sien, is die woede waarmee ons reageer? Waarom is julle nie ook woedend nie? Wat moet ons nog doen?"
PEN Afrikaans: Die wêreld van die skrywer – Henning Pieterse
2019-09-06"Die wêreld van die skrywer” is PEN Afrikaans se artikelreeks waarin skrywers uitbrei oor temas wat met die praktyk van skryf te doen het. Die bekroonde digter, vertaler en letterkundige Henning Pieterse, is in hierdie artikel aan die woord.
Fietsstad Amsterdam, hoe Amsterdam de fietshoofdstad van de wereld werd, Fred Feddes in samenwerking met Marjolein de Lange
2019-09-05"Fred Feddes schreef in samenwerking met Marjolein de Lange een indrukwekkend boek Fietsstad Amsterdam, hoe Amsterdam de fietshoofdstad van de wereld werd. Een heuse monografie over het fietsen in Nederland, maar vooral in Amsterdam."
Die land van opgekapte lyke
2019-09-05"Augustus was Vrouemaand, maar sedert die einde van Augustus tot nou toe, is vele vroue in ons land – ten spyte van pogings tot bewusmaking – verkrag, vermink en vermoor ..."
Maand van Kuns 2019
2019-09-05"Die Maand van Kuns, ’n gereelde instelling elke Augustus, is pas vir die sesde agtereenvolgende jaar in die Welgemeend Herehuis in Kaapstad aangebied. Rondom die tema, Satire en Ironie, het die Maand van Kuns vir die eerste keer publieke toegang gebied om ’n keur uit die werk van die meesterkunstenaars, Robert Hodgins, Stanley Pinker, en Alexander Podlashuc, te sien, wat slegs in privaatversamelings verteenwoordig word."
#HeTwo: Evita deur Pieter se oë
2019-09-05"'Net omdat sy nie bestaan nie, beteken dit nie sy is nie ’n werklike persoon nie,' sê Pieter-Dirk Uys oor sy alter ego, Evita Bezuidenhout, tydens sy jongste toneelstuk, #HeTwo: Evita exposed! wat tot 14 September 2019 by Theatre on the Bay, Kampsbaai, te sien is."
NouNet-mening: Hong Kong – steeds eiland met geur en kleur
2019-09-05"Dit is wonderlik hoe die sambrele oopgaan wanneer die eerste druppels begin val. Sambrele in die somer is ’n noodsaaklikheid vir enige ordentlike Hong Konger. Nie net vir die reën nie, maar ook as die son te warm begin steek. En natuurlik, dié wat aan die Hong Kong opstande deelneem, kruip ook gerieflik agter sambrele weg in die konfrontasies met die polisie."
NouNet-mening: Dié Boek en (daardie) Ballade(s) van die Bose
2019-09-05"Ongeveer twee weke gelede koop ek weer ’n boek aan op ’n aanlynwerf – ’n Afrikaanse boek. Dit is een waarna ek al vir jare soek, maar nooit gekoop kry nie. Op ’n manier word dié aankoop vir my ’n soort WVK-oomblik met Afrikaans ..."
Kultuur in XXXL
2019-09-04"Politiek is net ’n klomp morals en ethics. Morele waardes het geen age limit nie. Analyse die feite en onderskei met jou eie opinies. Staan by jou punte sonder om te swig onder die haze van propaganda se slinkse bewoording."
