Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

COVID-19 en verlore skooltyd: Estelle Kruger se wenke aan ouers en onderwysers

Naomi Meyer, Estelle Kruger Skole 2021-07-28

"Wat vir my uitstaan in onderrig – behalwe die vakinhoud – is kreatiwiteit, humor en pret."

Die eerste Kaaps-woordeboek: ’n onderhoud met Quentin Williams

Menán van Heerden, Quentin Williams Onderhoude 2021-07-28

Die Drietalige woordeboek van Kaaps- (DWK-) projek, wat die eerste woordeboek van Kaaps gaan ontwikkel, is pas bekend gemaak. Die DWK-projek word gelei deur die Centre for Multilingualism and Diversities Research (CMDR) aan die Universiteit van die Wes-Kaap en die nieregeringsorganisasie Heal the Hood Project. Menán van Heerden gesels met Quentin Williams, direkteur van die CMDR.

Herman Bailey, man van krisante en wyn

Japie Gouws In memoriam 2021-07-27

"Herman Bailey en sy vrou Carol was geliefde mense en ware staatmakers. In Wellington kon jy nêrens ongesteurd saam met hulle beweeg nie."

Vellies is net vellies – of is dit?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2021-07-27

"Ontwerpers kan bitter selde al hul landsburgers gelukkig hou wanneer dit kom by die uitrustings wat deelnemers aan die Olimpiese Spele by die openingseremonie dra."

Kuba: ’n tyd vir nuwe idees?

Hein Willemse Seminare en essays 2021-07-27

"Daar is ’n ou waarheid: As mense voel dat hulle nie gehoor word nie, voel hulle nie deel nie, dan is verset, ondermyning en die vernietiging van die stelsel die onvermydelike vooruitsig."

Naledi bring hulde aan Rosa Smit

LitNet In memoriam 2021-07-22

Dit is met groot hartseer dat ons by Naledi verneem dat Rosa Smit oorlede is.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Ebbe Dommisse

Freek Robinson, Ebbe Dommisse Onderhoude 2021-07-22

Dommisse verduidelik hoe hierdie miljardêrs belê in die samelewing, in die Suid-Afrikaanse ekonomie en dan ook in die buiteland.

’n Kultus van positiewe denke

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2021-07-22

"Van die vroegste tye af het die mens ’n begeerte om te toor: Ek stel dit nou in plein Afrikaans. Want die mens is uitgelewer aan sy eksistensiële (nood-)lot, en daarom is dit nie vreemd dat van die oudste gelowe, bv Wicca, die indruk skep dat die mens deur persoonlike en magiese intervensie die uitkomste van sy lot kan verander nie."

Die jaar toe ek elke aand soesji geëet het

Deborah Steinmair Rubrieke 2021-07-21

"Op ’n dag besluit ek: tot hier toe en nie verder nie."

Vergeet maar van gun reform, Uncle Cyril

Bettina Wyngaard Rubrieke 2021-07-21

"Toe die poelieste kans het om te baklei teen mense wat terugbaklei, toe is hulle nêrens te sien nie, en die gewone ou op die straat moet maar self sien en kom klaar."

Memory against forgetting

zp dala Opinion 2021-07-19

"What we talk about immediately is looting, groceries and medication. Durban, the city where I live, is in the throes of violence and looting such as never seen before in South African history."

Soos oorlog, maar ek is bly ek woon in Howick

Marianne de Jager Menings 2021-07-19

"Ja, Howick was ’n brandpunt van ’n angswekkende week, maar die gemeenskap het mekaar wonderlik ondersteun. Ek is bly ek woon in Howick."

Nothing left to loot in Soweto

Niq Mhlongo Opinion 2021-07-16

"The debris I see outside at the looted Thokoza Park Shell garage and the nearby Supa Store lies on the ground like an unbearable weight on the township. This is not the Soweto that I know."

Pieter Wagener was ’n renaissance-persoon

Jason Lloyd In memoriam 2021-07-16

"Ek was bevoorreg om hom iewers in 2009 te ontmoet. Ek het gereeld by hom koffie gedrink as ek in die omgewing van Fort Beaufort was."

The heart of Howick

Darryl David Opinion 2021-07-15

"Amid the panic for food, though, a strong narrative of the resilience of communities is playing out. We have all seen and heard of communities having to mobilise into security cells to protect their communities. That communities have been forced to do this is nothing short of a disgrace."

Jacob Zuma se politieke teater

Christi van der Westhuizen, Mia Swart, Danie Brand Onderhoude 2021-07-15

Nuusknars ontleed die postkolonie deur nuusgebeure uit verskillende hoeke te bekyk. Christi van der Westhuizen gesels met Danie Brand (Vrystaatse Sentrum vir Menseregte) en Mia Swart (besoekende professor aan Wits se Regskool en vervaardiger by die Al Jazeera-medianetwerk) oor Zuma se jongste truuks in die howe, Dali Mpofu se uitlatings en die EFF-faktor, "lawfare", en die groeiende aanslae teen die oppergesag van die reg.

Where was the thin blue line?

Colin Morris, Izak de Vries Interviews 2021-07-15

Colin Morris has seen 32 years of service in the South African Police Service. He retired at the rank of captain. In this video he explains why the public has the right to ask questions about the lack of policing while parts of the country were being looted. Colin also explains why he does not want soldiers in the streets.

SA bereik kantelpunt: "Cyril het die situasie totaal verkeerd gelees"

André Duvenhage, Melt Myburgh Onderhoude 2021-07-15

"President Ramaphosa hanteer die situasie uiters swak. Buiten goeie toesprake met sagte woorde lyk sy prestasiekaart ver onder die gemiddeld." – André Duvenhage oor die jongste krisis wat Suid-Afrika lamlê.

Kan ons die sosiale kontrak herstel met soldate in die strate?

Abel Esterhuyse, Izak de Vries Onderhoude 2021-07-14

Abel Esterhuyse, ’n hoogleraar in strategiese studies en ’n oudweermaglid, verduidelik hoekom die weermag nie opgelei is om binnelandse beveiliging te doen nie, maar wel in staat is om die polisie by te staan.

The road op die TV: skermgrepe van die afgelope 48 uur

Naomi Meyer Menings 2021-07-14

"Die man op die TV dra nie ’n masker nie, hy dra ’n boks. By ’n gebou uit waarop die letters staan: SANBS."

Top