In memoriam
Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene
wat ons lewens geraak het.
On this page LitNet pays tribute to those
who have touched our lives.
Elders gesien: Die versluierde taboes
2025-03-28"Johann het vir my as nuwe skrywer gewys dat dit oukei is om oor die 'ander' te skryf. Dié onderwerpe en karakters wat die res liefs vermy."
Seen elsewhere: Johann de Lange, eternally dedicated and devoted
2025-03-28"Will you now share your space with all the great writers you so admired and loved."
In memoriam: Athol Fugard delf na sy innerlike waarheid tot op die laaste dag
2025-03-26"My wens is dat elkeen wat hier lees, nie uitstel om die Fugardiaanse oproep tot die delf na jou diepste waarheid te volg nie, ongeag hoe moeilik, pynlik of vreesaanjaend dit is."
Die viering van Crystal-Donna Roberts in die Kunstekaap
2025-03-24"Crystal was nuuskierig oor die wêreld en die mens. Sy kon kyk en verstaan wat sy in die wêreld sien. Deur haar kuns kon sy ’n ding analiseer en aan die res van die wêreld oordra op ’n manier waar ons ook iets meer kon leer."
Goodbye, my friend – you can go now – you’ve done it all
2025-03-11"Only Pinter, winner of the Nobel Prize, can match this all-round skill set – but Pinter operated in London, with possibly 50 theatres in walking distance from his home. Fugard operated from Port Elizabeth."
Press release: John Kani’s tribute to Athol Fugard
2025-03-11"Athol believed in me and my anger and I believed in him and his cool temperament and that the use of words is a more powerful weapon of change."
Persverklaring: Marlene le Roux oor Athol Fugard
2025-03-10Sy verhoogstukke het stem gegee aan die stryd van gemarginaliseerdes en het die onderdrukkende apartheidsregime tot verantwoording geroep.
Press release: A tribute to Athol Fugard from the Market Theatre Foundation
2025-03-10As an artist, his words carried the weight of history and the depth of lived experience. As a playwright, his legacy continues to inspire generations of playwrights who strive to tell stories with courage and conviction.
“Wrong Fugard”
2025-03-10"Athol was spending increasingly longer periods working away from South Africa, but he always returned home to write. He told me he couldn’t write anywhere else. He had to be at home."
Vir Crystal, van Antoinette: in memoriam
2025-03-10"En jy weet, en ek weet: 'The show must go on.' No matter what. Al wou ek skree: 'Hoe de hel kan ons aangaan? Weet julle dan nie?! Crystal is dood.' Maar dis nie wat jy sou wou gehad het nie."
Elders gesien: My hart is stukkend, Crystal-Donna Roberts
2025-03-07"’n Mens het altyd geweet sy gaan groot dinge doen. Daar was nie eers ’n vraag nie. Haar drome was groot en ek het geweet sy gaan dit doen."
Ook mý imam Muhsin
2025-02-18"Ek het sy denke, sy geloof en sy menswees oor die jare sien ontwikkel. Hy het dit verfyn tot die konsep van ’n 'deernisvolle Islam' (a compassion-centred Islam) wat, vir dié wat die openheid kon hê om te luister, die grense van seksualiteit, genderidentiteit en -uitdrukking begin oorskry het."
’n Huldeblyk aan Joha van Dyk
2025-02-17"In haar kort lewe het Joha ook swaarkry, persoonlike worsteling en seer verlies geken. En met daardie ervaring kon sy met baie volwasse insig en nuuskierigheid oor moeilike temas skryf en by die leser ’n diep emosie uitlok om die skoonheid daarin te ervaar."
Cliff-hanger: Joha van Dyk het haar siel in haar woorde vasgeskryf
2025-02-11"Sy is so jonk, wat kon sy nie bereik het nie. Ek het my kop geskud. Sy het reeds baie bereik. Sy was iemand wie se potensiaal reeds gestalte gevind het."
Elders gesien: Dit was ’n voorreg om Joha se werk uit te gee
2025-02-03"Met hierdie proefskrif het sy gehoop om toekomstige navorsing en die bewaring van Namakwaland se mondelinge tradisie aan te moedig."
Elders gesien: Joha se afsterwe is ’n reuseverlies vir Afrikaans
2025-02-03"Ons onthou haar veral vir haar ongelooflike talent en inspirasie."
Elders gesien: Dit moet ’n ander Joha wees
2025-02-03"Ek het geweier om dit te glo. Dit kan nie waar wees nie. Dit moet ’n ander Joha wees. ’n Cruel grap."
Remembering a revolutionary: the legacy of Frank Anthony
2025-01-30"Frank Anthony’s activism was not just a political endeavour; it was a deeply emotional and personal commitment to the pursuit of freedom and justice ... With each word penned in defiance, each poem recited in solidarity, Anthony poured his heart and soul into the struggle, knowing that the price of freedom was steep, but believing fervently in its worth."
Breyten Breytenbach – ’n besinnende en kritiese waardering
2025-01-27"Kortom, dit gaan hier oor ’n voorlopige waardering (as tipe huldeblyk) wat die volgende motiewe in sy kuns en besinnende werk onder die loep neem: jeugherinneringe, ’n komplekse spiritualiteit, vervreemding en ballingskap, politieke verset en aktivisme, en taal as ruimte van mag en weerstand."
In memoriam: Johan Diederick Ungerer Geldenhuys
2025-01-20"Vanaf 1979 kan hy as hoof van Nedbank Groep se taaleenheid en later as dokumentasiehoof, tot sy uittrede in 2007, sy passie en loopbaan kombineer en ’n tasbare bydrae tot doeltreffende kommunikasie op hoofsaaklik finansiële gebied, en veral die ontwikkeling en standaardisering van saketerminologie, lewer."
