LitNetKanaal op YouTube
Ha wa lebona
2022-09-13Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Jane Mpholo’s Ha wa lebona, Lerato gives her former best friend, Palesa, a dressing down after malicious gossiping did the rounds. Tankiso Mamabolo performs the monologue, directed by Mahlatsi Mokgonyana. Watch the performance in Sesotho with English subtitles here.
Ingoma kaTutu
2022-08-23Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Fred Khumalo’s Ingoma kaTutu a praise singer pays homage to the late Archbishop Desmond Tutu and chastises the South African government for corruption and ineffective leadership. Zamah Nkonyeni performs the monologue, directed by Mdu Kweyama. Watch the performance in isiZulu with English subtitles here.
Vuil kouse
2022-07-15LitNet se Stemme | Voices | Amazwi is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV. Kyk hier na René Cloete se vertolking van Heloïne Armstrong se Vuil kouse. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen die akteur en die regisseur.
Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas: boekbekendstellingsvideo
2021-03-29Veronique Jephtas se debuutdigbundel Soe rond ommie bos is die naweek in die Paarl bekendgestel. Remona Voges, Protea Boekhuis se bemarker, het met Veronique gesels. Gys Loubser was daar om namens LitNet ’n video van die geleentheid te neem.
Boeke met Burger: ’n Zoom-gesprek met Hein Willemse
2020-09-14In hierdie gesprek praat Willie Burger met Hein Willemse oor die afsterwe van Achmat Dangor, oor die land se geskiedenis en oor swart Afrikaanse skrywers.
Video: "Die toekoms van Kaaps"-webinaar
2020-06-23"Die toekoms van Kaaps"-webinaar van die Afrikaanse Taalraad, aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en LitNet, het op Jeugdag, 16 Junie 2020, plaasgevind. Lees ook bydraes oor Kaaps deur die jare uit die LitNet-argief.
Video: NP Van Wyk Louw-gedenklesing ‒ Jeremy Vearey (18 Junie 2020)
2020-06-18Die NP Van Wyk Louw-gedenklesing wat op 18 Junie deur Jeremy Vearey gelewer is, kan hier gekyk word. Die web-lesing is geargiveer en kan enige tyd gekyk word.
Video: Yusuf Daniels – "Die Coloured laaitie van die Flats"-gesprek by Toyota US Woordfees
2020-03-12Op Dinsdag 10 Maart 2020 was Yusuf Daniels, skrywer van Living coloured (because black and white were already taken), in gesprek met Schalk Bezuidenhout tydens die Toyota US Woordfees in Stellenbosch.
Video: Launch of Yellow and confused by Ming-Cheau Lin
2020-02-05Ming-Cheau was interviewed by author and journalist Sara-Jayne King.
Video’s: Vyf aktuele gesprekke tydens die 2019 Open Book Festival
2019-09-19Hoe voel dit om in jou bekende grootvader se skaduwee te leef (soos Wilhelm Verwoerd en Ndileka Mandela)? Kan mense genees word deur stories (met Jitsvinger)? Watter gevare moet joernaliste oorleef om die waarheid te ontdek (met Foeta Krige: The SABC8; Caryn Dolley: The Enforcers: Inside Cape Town’s deadly nightclub battles en Pieter-Louis Myburgh: Gangster State)? Hoe beïnvloed korrupsie die mense op grondvlak (Bosasa-skandaal)?
Die jaarlikse Open Book Festival het van Woensdag 4 September tot Sondag 8 September 2019 in Kaapstad plaasgevind. Verskeie aktuele gesprekke het tydens die fees plaasgevind. Kyk hier vyf van hierdie gesprekke.
LitNet op TV: Wat is 'n taal?
2015-11-06Afrikaanse ikone Pieter‑Dirk Uys, André P Brink, Karen Zoid, David Kramer, Riaan Cruywagen, Koos Kombuis, Emo Adams en Etienne van Heerden verskyn in LitNet se televisie-advertensie.
