Jeugboeke, die unieke uitdaging

  • 0

“Tieners lees nie meer nie!” sê hulle.

“Bog!” sê Hannes Barnard en haal dan statistiek aan om die teendeel te bewys.

In hierdie lesing (sien video), gelewer tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée, belig Barnard ook ’n aantal punte van wat dit verg om ’n goeie jeugboek te skryf.

Lees en kyk ook:

LitNet: Miniseminaar: Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era

Anke Theron: Goue lint, my storie begint: Karakterisering in jeugverhale

Jaco Jacobs: Jy’s seker nie ernstig nie

Izak de Vries, Jaco Jacobs, Anzil Kulsen, Hannes Barnard and Fanie Viljoen: World book day: Four young-adult (YA) authors chat about their work

Anke Theron: Kinderliteratuur se komvandaan tot vandag

Bunmi Emananjo, Ekiuwa Aire, Hannes Barnard, Ruth Ahmedzai Kemp and Caroline Kurtz: #ReadingAfrica | The children’s literature panel

Jessica Smith: Respectful, because it does not pretend: A review of Halley’s Comet by Hannes Barnard

Naomi Meyer en Hannes Barnard: Skrywersonderhoud: Hannes Barnard oor Halley se komeet

Izak de Vries: Jeugroman of historiese roman? ’n Lesersindruk van Louis Pretorius se ’n Jaar in my lewe

Dewald Koen: ’n Jaar in my lewe deur Louis Pretorius, ’n resensie

Cliffordene Norton: Cliff-hanger: “Afrikaanse boeke is net so goed soos Engelse boeke”

Anke Theron: Goue lint my storie begint: Die unieke aard van kinder- en jeugboeke

Shawna-Leze Meiring: Die boublokke van kinderliteratuur

Izak de Vries en Hannes Barnard: Wolk se Hannes Barnard nou ook internasionaal

Naomi Meyer en Hannes Barnard: Wolk, ’n onderhoud met Hannes Barnard

Anke Theron: Lesersindruk: Wolk deur Hannes Barnard

Estelle Kruger: Tot siens, koning Arthur: geleenthede + gemors = hoop in bekroonde jeugverhaal

Reinhardt Fourie: Miniseminaar: Oor jeugverhale, Van Coller, en ek en Barrie Hough

Anschen Conradie: Die wet van Gauteng deur Hannes Barnard: ’n resensie

Raphaël Thierry, Bhakti Shringarpure, Hannes Barnard and Tina Kover: African languages for a global audience: publishers, writers, and translators on the art of translation

Lees die ander bydraes hier:

Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad

Veldsoirée-borge/Veldsoirée sponsors

ATKV-Skryfskool

Die Tuishuise & Victoria Manor

Buffelshoek DiRosie Lodge

Afrikaans Amptelik 100

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top