Wêreldhardopleesdag 2026: Pharos Junior Tweetalige Skoolwoordeboek en Pharos Tweetalige Woordeboek

  • 0

https://www.pharosonline.co.za/

Het Lize Booysen van Pharos ’n woordeboek ingesluk? Ja, sy het! Dit was onlangs Wêreldhardopleesdag 2026. Maak nie saak waar jy in die wêreld woon nie, luister hoe klink ’n bladsy uit twee van Pharos se woordeboeke. Gebruik jou woordeboek – en luister na al die betekenisse van die woord "verbruik" in hierdie video.

Lees ook:

Taal en tydsgees: ’n onderhoud oor al Pharos se woordeboeke

Pharos Woordeboeke en alle Suid-Afrikaanse tale as nasionale bate: ’n onderhoud

Pharos se nuwe Senior tweetalige skoolwoordeboek as skatkis: ’n onderhoud met Delana Fourie

’n Evaluering van die Pharos Junior Tweetalige Skoolwoordeboek volgens die KABV-vereistes

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top