’n Evaluering van die Pharos Junior Tweetalige Skoolwoordeboek volgens die KABV-vereistes

“Indien die onderwyser nie tyd maak vir woordeboekgebruik in klasse nie, sal leerders nie weet hoe om ’n woordeboek te gebruik nie, of dit nie wil raadpleeg indien hulle onseker is oor die spelling of die betekenis van ’n woord nie.”