LitNetKanaal op YouTube

Video: Launch of Yellow and confused by Ming-Cheau Lin

Ming-Cheau Lin, Sara-Jayne King LitNetKanaal op YouTube 2020-02-05

Ming-Cheau was interviewed by author and journalist Sara-Jayne King.

Video’s: Vyf aktuele gesprekke tydens die 2019 Open Book Festival

Cliffordene Norton, Gys Loubser LitNetKanaal op YouTube 2019-09-19

Hoe voel dit om in jou bekende grootvader se skaduwee te leef (soos Wilhelm Verwoerd en Ndileka Mandela)? Kan mense genees word deur stories (met Jitsvinger)? Watter gevare moet joernaliste oorleef om die waarheid te ontdek (met Foeta Krige: The SABC8; Caryn Dolley: The Enforcers: Inside Cape Town’s deadly nightclub battles en Pieter-Louis Myburgh: Gangster State)? Hoe beïnvloed korrupsie die mense op grondvlak (Bosasa-skandaal)?

Die jaarlikse Open Book Festival het van Woensdag 4 September tot Sondag 8 September 2019 in Kaapstad plaasgevind. Verskeie aktuele gesprekke het tydens die fees plaasgevind. Kyk hier vyf van hierdie gesprekke.

LitNet op TV: Wat is 'n taal?

LitNet LitNetKanaal op YouTube 2015-11-06

Afrikaanse ikone Pieter‑Dirk Uys, André P Brink, Karen Zoid, David Kramer, Riaan Cruywagen,  Koos Kombuis, Emo Adams en Etienne van Heerden verskyn in LitNet se televisie-advertensie.

Top