LitNetKanaal op YouTube
Gaan Helen Zille Johannesburg kan red?
2025-09-25Die DA het Helen Zille benoem as hulle burgemeesterskandidaat vir 2026 in Johannesburg. Sal sy die stad kan red? Dit vra Freek Robinson aan Hermann Pretorius by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge.
Konteks en proses: Die Afrikaanse vertaling van Max Havelaar of die koffieveilings van die Nederlandse Handelsmaatskappy (Protea Boekhuis, 2025)
2025-09-23"Die roman het in ’n groot mate bygedra tot die maatskaplike en parlementêre debat oor Nederland se koloniale bewind en daartoe gelei dat belangrike aanpassings gemaak is."
Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar
2025-09-15Eksamentyd? Hersieningstyd? LitNet se video’s kan jou help. Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!
Die migrerende liggaam: geheue, beweging en betekenis in die postkoloniale verbeelding
2025-09-03"Die migrerende liggaam staan as ’n grens – onthou en vergeet, van self en ander, van hier en daar. Maar dit is ook ’n brug: van taal, van genesing, van gemeenskap."
"Wie (se fout) is ek?" Mymeringe (nee, stukkies) oor identiteit
2025-08-14"Paternoster, dan, waar ek my tweede identiteit gesement het; waar ek my (skrywers-) plek in die Afrikaanse leef- en denkwêreld leer ken het."
Pareltjes uit Amsterdam: Susan Coetzee-van Rooy van die Zuid-Afrikahuis
2025-07-04Susan Coetzee-van Rooy het in Junie vanjaar by die Zuid-Afrikahuis-span in Amsterdam aangesluit. Susan is die eerste Suid-Afrikaanse direkteur van hierdie kultuur- en kennissentrum. Sy vertel vir Johan Allers meer oor haar passie vir tale en hoe sy haar pad na die Zuid-Afrikahuis op Keizersgracht gevind het.
Daar is ’n witvlerknagtegaal wat net in Sanskrit sing
2025-06-19Hierdie voordrag deur Dominique Botha word as deel van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad aangebied. Dit is oorspronklik tydens verlede jaar se Etienne van Heerden Veldsoirée op 20 Augustus 2024 te Nxuba (Cradock) gehou.
Die groot "Ek is": heuning uit die karkas van ’n leeu
2025-04-02"Psychonauts, oftewel psigedeliese reisigers, beskryf die psige soms as ’n eindelose reeks kamers. En ek vermoed hulle het iets beet."
Deel in die vreugde van die ATKV-Skryfskool
2025-03-14Hierdie kort video toon grepe uit 2024 se ATKV-Skryfskool toe Bernard Odendaal en Hans du Plessis die leiers was. Kom, deel in die vreugde! Vir slegs R380 kan jy die kursus bywoon, boonop is alle gespreksessies tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée gratis vir deelnemers aan die ATKV-Skryfskool.
Die impak van grootdata op tradisionele argiewe: ’n oorsig van uitdagings en geleenthede
2025-03-13"Ten spyte van die uitdagings bied grootdata ook geleenthede vir tradisionele argiewe. Deur nuwe tegnologieë te omarm en hul praktyke aan te pas, kan argiewe hul versamelings uitbrei en meer diverse inligting insluit, en steeds relevant bly in die digitale era."
Wêreldhardopleesdag, 5 Februarie 2025: Jaco Jacobs lees voor uit Dit is nie ’n boek nie
2025-02-05Jaco Jacobs lees voor op Wêreldhardopleesdag! Hier is ’n voorlesing vir al die kinders en vir almal jonk van gees.
Onthuts
2023-12-07Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Rachelle Greeff se dialoog Onthuts vertolk Susanne Beyers en Desiré Gardner die rolle. Kanya Viljoen was in die regisseurstoel.
Jirre, waar’s my kind?
2023-11-29Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Brian Fredericks se dialoog Jirre, waar’s my kind? vertolk Charlene le Roux en Curtley Pitt die rolle. Andre Samuels was in die regisseurstoel.
Onsigbaar
2023-11-14Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Bettina Wyngaard se dialoog Onsigbaar vertolk Robert Hindley en Miché van Wyk die rolle. Nicole Holm was in die regisseurstoel.
Conversations beyond the comfort zone | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-11-08We should stop worrying about the names of towns and streets. We should, however, worry about South Africa becoming a failed state. In this lecture Sihle Khumalo urges South Africans to have difficult conversations, to move beyond their comfort zones. He does so while reflecting on his many travels throughout Africa.
SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Theo Venter
2023-11-02In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Theo Venter oor onder andere: die impak van verkiesing 2024; die begrip toekomsscenario’s; transdissiplinêre beginsels en ontwikkeling by universiteite, en so meer.
On land, constitutional law and social justice | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-11-02This conversation on land, constitutional law and social justice took place at the Etienne van Heerden Veldsoirée 2023. Tembeka Ngcukaitobi is a member of the South African Law Reform Commission (SALRC) and an acting judge at the Land Claims Court.
Refleksie
2023-09-28Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Valda Jansen se dialoog Refleksie vertolk Jill Levenberg en Lindzay Naidoo die rolle. Sandra Temmingh was in die regisseurstoel.
Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg
2023-01-19Willem de Swyger en Carmen Platt het ’n video vir LitNet geskep. Die tema handel oor die gebeurtenis van die jaar. Dit verskyn as multimedia-skepping in LitNet se nuwe skryfwerk-afdeling. Kyk die video hier.
Mkhuseli
2022-09-20Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Siphokazi Jonas’ Mkhuseli, a fallen star whose memory was wiped when it fell to earth, stands guard at a shoreline to save the spirits of the drowned. Peggy Mongoato performs the monologue, directed by Qondiswa James. Watch the performance in isiXhosa with English subtitles here.
