Die beroemde Rijksmuseum in Amsterdam het taamlik baie materiaal oor Suid-Afrika in hulle besit. In hierdie pareltje wandel Johan Allers so ’n bietjie deur die museum se argiewe.
YouTube-skakel na onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=7SIt80i03pg

