Kollig op akademikus Marni Bonthuys: Suid-Afrika, Nederland en België

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

In hierdie video gesels Marni Bonthuys oor haar agtergrond en navorsing. Haar navorsingsfokus is Afrikaanse en Nederlandse letterkunde met die fokus op kanonisering, ruimte en identiteit, postkolonialisme en feminisme. 

Kyk ook:

SteedsDink met LitNet Akademies: Marni Bonthuys oor haar akademiese navorsing

Lees ook in LitNet Akademies (Geesteswetenskappe):

Postkoloniale feminisme in die Afrikaanse poësie: Die debute van Ronelda S. Kamfer, Shirmoney Rhode en Jolyn Phillips

Literêre pryse: ’n Oorsigtelike bespreking met voorbeelde uit die Afrikaanse literêre veld

Lees ook op LitNet en Voertaal:

Postkoloniale feminisme en die Afrikaanse letterkunde binne die huidige tydsgees

Twee lande, twee skole: Marni Bonthuys deel haar ervarings as migrant

GAZ-webinaar: Studie van Afrikaanse letterkunde baat by buiteperspektief en meertaligheid – Marni Bonthuys

Tydskrif vir Nederlands & Afrikaans daarop gerig om meerstemmigheid te bestendig

Geskiedkundige konferensie oor Afrikaans in die Noord-Kaap

Literêre pryse in Afrikaans: ’n geskiedenis besaai met distels en dorings

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top