SteedsDink met LitNet Akademies: Marni Bonthuys oor haar akademiese navorsing

In hierdie video gesels Marni Bonthuys oor onder meer kanonisering, postkoloniale feminisme, Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans (TN&A) en KI. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.