SteedsDink met LitNet Akademies: Marni Bonthuys oor haar akademiese navorsing

  • 0

In hierdie video gesels Marni Bonthuys oor onder meer kanonisering, postkoloniale feminisme, Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans (TN&A) en KI.

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

Kyk ook:

Kollig op akademikus Marni Bonthuys: Suid-Afrika, Nederland en België

Lees ook in LitNet Akademies (Geesteswetenskappe):

Postkoloniale feminisme in die Afrikaanse poësie: Die debute van Ronelda S. Kamfer, Shirmoney Rhode en Jolyn Phillips

Literêre pryse: ’n Oorsigtelike bespreking met voorbeelde uit die Afrikaanse literêre veld

Lees ook op LitNet en Voertaal:

Postkoloniale feminisme en die Afrikaanse letterkunde binne die huidige tydsgees

Twee lande, twee skole: Marni Bonthuys deel haar ervarings as migrant

GAZ-webinaar: Studie van Afrikaanse letterkunde baat by buiteperspektief en meertaligheid – Marni Bonthuys

Tydskrif vir Nederlands & Afrikaans daarop gerig om meerstemmigheid te bestendig

Geskiedkundige konferensie oor Afrikaans in die Noord-Kaap

Literêre pryse in Afrikaans: ’n geskiedenis besaai met distels en dorings

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top