In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
In hierdie video gesels Shamiega Chaudhari oor onder meer Arabiese Afrikaans, herwinning van identiteit en kultuur, dekolonialisering en postkolonialisme, en Afrikaanse skrywers soos Diana Ferrus, Gaireyah Fredericks en Chase Rhys.
YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/Wn4thLslkh0
Kyk ook:
Kollig op akademikus Shamiega Chaudhari: kolonialisme, postkolonialisme en dekolonialisering
Lees ook in LitNet Akademies (Geesteswetenskappe):
Stilte en agentskap in die slaweroman Philida van André P. Brink
Lees ook op LitNet:
Agentskap van die slavin: ’n onderhoud met Shamiega Chaudhari

