Kollig op akademikus Shamiega Chaudhari: kolonialisme, postkolonialisme en dekolonialisering
2026-02-20"Die Afrikaanse gogga het my gebyt." LitNet Akademies-navorser Shamiega Chaudhari vertel meer. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
SteedsDink met LitNet Akademies: Shamiega Chaudhari oor haar akademiese navorsing
2026-02-20In hierdie video gesels Shamiega Chaudhari oor onder meer Arabiese Afrikaans, herwinning van identiteit en kultuur, dekolonialisering en postkolonialisme, en Afrikaanse skrywers soos Diana Ferrus, Gaireyah Fredericks en Chase Rhys. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Persverklaring: Madrassas, weerstand én Afrikaans
2025-08-04In Suid-Afrika het madrassas nie net gedien as ’n instelling vir Islamitiese godsdiensonderrig en weerstand teen slawerny, kolonialisme en apartheid nie, maar dit het ook ’n beduidende rol gespeel in taalontwikkeling, veral met betrekking tot die skep en behoud van Arabiese Afrikaans.
Agentskap van die slavin: ’n onderhoud met Shamiega Chaudhari
2017-10-19"Die onderdrukte stem moet oopgevlek en hoorbaar gemaak word. Hoewel in die geval van Philida (en dit geld seker ook vir alle slawe) daar nie vir die slavinne gepraat kan word nie en hulle stories slegs agterhaal kan word, is dit tog belangrik dat ’n beeld van hierdie onderdrukking geskep en die stiltes verbreek word."
Silence and agency in André P. Brink’s slave novel Philida
2017-08-24"For some, their silence served as a protective mechanism because they believed that they were protecting their own well-being and those of their children and relatives. Others regarded their silence as a forced burden that muted both their peace and their hopes while condemning their children to a similar fate or one even worse."
Stilte en agentskap in die slaweroman Philida van André P. Brink
2017-08-24"In die geval van die onderdrukker word stilte ingespan as ’n wyse waarop die meester sy mag oor sy slawe verseker, terwyl stilte in die geval van die slawe dikwels as verdedigingsmeganisme teen enige vorm van mishandeling of magsmisbruik gebruik word."

