Kollig op akademikus Mariëtte Geyser: Die Suid-Afrikaanse landboubedryf

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

In hierdie video gesels Mariëtte Geyser oor onder meer kunsmatige intelligensie en landbou en algemene uitdagings vir boere.

YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/EGxIo3sa5ks

 Kyk ook:

SteedsDink met LitNet Akademies: Mariëtte Geyser oor haar akademiese navorsing

Lees ook in LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe):

Evaluering van die finansiële haalbaarheid van organiese lamproduksie in Suid-Afrika te midde van prysuitdagings

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top