In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Mariëtte Geyser is ’n boer en ’n akademikus. In hierdie video gesels sy oor onder meer die landbou-ekonomie, insluitend klimaatsfinansiering, internasionale mededingendheid, nuwe markte, risikobestuur, uitvoerregulasies en voedselsekerheid.
YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/JG2CbUzqhjw
Kyk ook:
Kollig op akademikus Mariëtte Geyser: Die Suid-Afrikaanse landboubedryf
Lees ook in LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe):

