2012-03-15Mensehandel, of moderne slawerny, is aan die toeneem. Kenners gee ’n perspektief oor die erns daarvan en die steel van iemand se identiteit en menswees.
2012-02-23Uitsprake oor grondonteiening en nasionalisering, en teenstrydige syfers oor hoeveel grond herverdeel is, laat emosies opvlam en bedreig voedselsekerheid.
2012-02-14Dis gewoonlik daardie ondeurdagte aankope wat jou finansieel op die afgrondpad sit en jou in die skuld dompel. Hoe gemaak as jy groot skuld het?
2011-11-11Die drastiese afname in Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch is die dryfkrag agter die eis van ’n groep besorgde jonger-geslag Maties en burgerlike organisasies dat Afrikaans op dié kampus van uitwissing gered moet word.
2011-07-15Robinson Regstreeks, Sondagaand 17 Julie 2011 19:30–20:00 op KykNET Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 19:30. Suid-Afrikaners is sat van misdaad. Dikwels is daar ook nog die frustrasie dat jou naaste polisiekantoor ...