TV

Volg saam met LitNet die jongste TV-programme en -nuus.
LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.

kykNET Silwerskermfees 2014: Trippie

Nicola Hanekom, Naomi Meyer 2014-08-27 Nicola Hanekom: "Ek dink tog Trippie is 'n offer."

kykNET Silwerskermfees 2014: Suurlemoen!

Jaco Jacobs, Naomi Meyer 2014-08-26 "Partykeer moet ’n mens bereid wees om jou kinders by iemand anders te los en te kyk hoe goed hulle sonder jou regkom."

kykNET Silwerskermfees 2014: Agterplaas

Charles J Fourie, Naomi Meyer 2014-08-26 "Die gehunker verby die zeflike ..."

kykNET Silwerskermfees 2014: Totsiens, Pa

Antoinette Louw, Naomi Meyer 2014-08-26 Vier sussies het vier jaar laas met mekaar gepraat, maar nou lê hulle pa op sterwe. Wat maak hulle nou?

kykNET Silwerskermfees 2014: Iemand anders

Trude Gunther, Naomi Meyer 2014-08-26 "Ons is wie ons is."

Boekgesprek op Dagbreek: Kamphoer deur Francois Smith

2014-07-23 Die boektitel is 'n woordspel (dit ontspring uit die titel Boer Whore). En in hierdie kykNET-insetsel vertel Francois Smith nog van sy opspraakwekkende boek.

Kokkedoor 2014: Wenners aangekondig

Naomi Meyer 2014-07-04 Die wenners van Kokkedoor 2014 is op 3 Julie 2014 aangekondig. 

Republiek van Zoid Afrika premier op kykNET

2014-07-02 Karen Zoid se nuwe 'late night talk show' premier 10 Julie 2014 om 20:00 op kykNET.

Wilna Adriaanse gesels op kykNET se Dagbreek

2014-06-25 Wilna Adriaanse se jongste roman, Dubbelspel, is onlangs deur NB-Uitgewers gepubliseer. Sy het op 25 Junie 2014 op kykNET se Dagbreek hieroor gesels.

Wie's die groot kokkedoor in die kombuis?

Paul Venter, Naomi Meyer 2014-06-11 Daar's nog te veel kokke in die kombuis. Wat kan kykers verwag soos wat kykNET se Kokkedoor II einde se kant toe staan?

Stuur jou film vir die kykNET Silwerskermfees 2014

Anneke Villet, Naomi Meyer 2014-06-04 Is jy 'n aspirantfilmmaker? Inskrywings vir vanjaar se kykNET Silwerskermfees is oop – maar sluit binnekort.

Winde van veranderinge by kykNET

Maryke Allers, Naomi Meyer 2014-06-04 Nuwe aanstellings is onlangs by kykNET gemaak. En nou lýk kykNET ook anders.

Inskrywings vir die kykNET Silwerskermfees nou oop

2014-04-23 Die fees moedig enige passievolle rolprentmakers aan om in te skryf met voorstelle vir nuwe kortfilms, of om van die geleentheid gebruik te maak om bestaande werk groter blootstelling te gee.

KKNK 2014: Kokkedoor 2014

Emma Kotze 2014-04-07 Kyk hoe hulle kook. Kokkedoor 2014 begin op 10 April 2014.

kykNET-Rapport Boekpryse aangekondig

Hettie Scholtz, Naomi Meyer 2014-04-05 Goeie nuus vir die boekebedryf!

Waar is ons bruin akteurs?

Rohan Magerman 2014-03-31 Die akteur Ruben Engel skryf in Die Son oor bruin sterre steeds gemarginaliseer word in die Suid-Afrikaanse film- en televisiebedryf. Lees of Rohan Magerman saamstem.

Pendoring-toekenningsgeleentheid 2013

Izak de Vries, Naomi Meyer 2013-09-25 Nie so gelukkig gewees om vanjaar die Pendoring-toekenningsgeleentheid te kon bywoon nie? Geen probleem. LitNet bied jou die geleentheid om die Pendorings te kan beleef. Saam met die foto's van Izak de Vries kan jy ook luister na klankinsette van die kunstenaars en die bekroonde advertensies sien en hoor. 

Fotoblad: Tuin van die Digters 2013

Amanda Botha 2013-09-17 Amanda Botha en Gerdus Senekal deel hulle foto's van die Tuin van die Digters 2013 met LitNet. 

Die Deleen Bekkerprys vir die beste TV-draaiboek of Rolprent-draaiboek in Afrikaans

2013-08-29 Die prys wat uit R50 000 kontant en 'n 9 kt goue medalje bestaan, word toegeken aan die beste draaiboek wat in die voorafgaande twee jaar gebeeldsend is (in die geval van die TV-draaiboek) of vertoon is (in die geval van 'n Afrikaanse rolprent-draaiboek).

Lenteblom by die kykNET Silwerskerm-fees 2013

Mauritz Grundling, Retha Louw, Naomi Meyer 2013-08-27 Lenteblom is meer as ’n film; dis gebaseer op ‘n reuse maatskaplike-impak-projek in landbou. Op 29 Augustus 2013 om 11h30 wys die vollengte-film by die kykNET Silwerskerm-fees.
Top