Naomi Meyer, Nico Nel2012-10-04"... dit (was) belangrik om steeds spesifiek die Afrikaanse jeug te oortuig dat MK net so cool is soos al die internasionale kanale waarmee ons kompeteer en dat Afrikaans ’n taal is waarin jy steeds kan rock." Ogilvy Johannesburg en MK gesels oor hul groot toekenning.
Nico Nel, Naomi Meyer2012-09-27Tjiff en Tjaff kom kuier weer vanjaar in lewende lywe by al die kinders wat saam met hul ouers Aardklop toe kom. Naomi Meyer vra Nico Nel, kykNET, MK & Koowee se Waarnemende Bemarkings- & Publisiteitsbestuurder, waar kykNET nog betrokke is by vanjaar se Aardklop, sodat feesgangers hul bywoningsgeleenthede kan beplan.
Dans Dans Lisa , Pierre Smith2012-09-10Die wag is verby! Hier is die musiekvideo vir verlede jaar se Sing 'it-wenliedjie, "Die ouer ek", geskryf deur Pierre Smith en opgeneem deur Dans Dans Lisa.
Henry Cloete, Beer Adriaanse2012-09-07"Alles het in plek geval. Ons wou hierdie high profile akteurs gebruik en ek was half bang om hulle te bel ... Maar ná 'n dag en 'n half het ons almal gehad!"
Leon van Nierop, Naomi Meyer2012-09-05"Ek voel Wolwedans is tuis in elke medium, want ek het dit spesifiek vir daardie mediums geskryf en die reëls vir daardie mediums probeer gehoorsaam ... Al wat Wolwedans nog moet word, is ’n musical!"
Katinka Heyns, Naomi Meyer2012-08-15Dis Katinka Heyns se eerste fliek in veertien jaar en die hele land is opgewonde net by die noem van haar naam. Sy gesels met Naomi Meyer oor die enigmatiese Marais, oor die vrugbare teelaarde van die verbeelding – en die soeke na ’n bobbejaan.
Henry Cloete2012-08-07"kykNET se betrokkenheid, veral by Afrikaanse produksies, is sonder twyfel een van die belangrikste maniere om die behoud van Afrikaans op ons televisiestelle te verseker."
Henry Cloete2012-07-20"Die stories is heeltemal fiktief," sê Louis Pretorius, een van die skrywers en vervaardigers van die nuwe kykNET-reeks Die Boland Moorde.
2012-07-04Volgende week is dit Nelson Mandela se verjaardag – die man wat allerweë die simbool was van die hoop vir die oorbrugging van die geskiedenis se diepgroewe van vrees en verwagting.