TV
LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.
kykNET-Rapport-boekpryse 2019: Kortlyste vir resensiepryse bekend
2019-08-27Volgens die sameroeper van die keurpaneel, Bibi Slippers, was die gehalte van die inskrywings vanjaar weer eens baie hoog. “Uit ’n gros baie goeie resensies was daar in elke kategorie vier absolute uitskieters wat nek-aan-nek met mekaar gelê het."
kykNET Silwerskermfees 2019: Wat’s in die spieël? Dagboek van ’n filmfees
2019-08-26"Wat is in die spieël? Dink ons krities genoeg oor die keuses wat óns maak in die lig van Bass se keuse en protes? Kan ons in solidariteit met Bass staan oor die objektivering van die vroulike liggaam, terwyl ons die omstredenheid terselfdertyd sien as ’n geleentheid om ’n gesprek oop te maak en krities te dink oor die objektiverings waaraan ons self daagliks skuldig is?"
kykNET Silwerskermfees 2019: Leon van Nierop se indrukke
2019-08-26"Die fees is verby. Tone is nie net in koue water gedruk nie, maar karakters en filmmakers het sommer kaalbas aan die diep kant ingespring."
Die 9de kykNET Silwerskermfees – hier’s die wenners
2019-08-26“kykNET het uit die staanspoor ’n langtermynvisie met hierdie spesiale projek gehad. Die Silwerskermfees se fokus is en bly die Suid-Afrikaanse en Afrikaanse filmbedryf,” meen Karen Meiring, hoof van Afrikaanse Kanale by M-Net.
Fotogalery: kykNET Silwerskermfees-programbekendstelling
2019-08-02Silwerskermfees 2019 se program is op 1 Augustus by die deftige Big Bay Hotel in Kampsbaai bekend gestel. Remona Voges het gaan foto's neem van dié lekker geleentheid.
Rolling thunder revue, a Bob Dylan story by Martin Scorsese on Netflix
2019-07-09"Part documentary, part concert film, part fever dream, Rolling thunder is a one-of-a-kind experience from master filmmaker Martin Scorsese."
Persvrystelling: kykNET Silwerskermfees – Wen R20 000 met jou oorspronklike draaiboek!
2019-06-13Inskrywings is nou oop vir nuwe oorspronklike draaiboek idees. Lê daar iewers op jou rekenaar ’n draaiboek wat jy glo ’n speelfilm kan word? Het jy al lank ’n idee vir ’n fliek waarvoor mense na teaters toe sal stroom? Nou is jou kans. kykNET en M-Net is op soek na ’n oorspronklike speelfilm-draaiboek.
Game of Thrones se finale seisoen – ewe veel pyn en plesier
2019-05-24"’n Klomp moerige bewonderaars het ’n petisie opgestel waarin hulle daarop aandring dat seisoen 8 oorgeskryf en -verfilm moet word. Natuurlik kan enige bewonderaar op sosiale media en om die braaivuur kla as hulle nie van iets hou nie. Maar om aan te voer dat jou idees en storielyne beter is, en dat ander mense se harde werk in die proses geskrap moet word?"
Die Spreeus – as dit maar net scary was
2019-05-06"Die Spreeus se waarde lê in die lieflike karakters en ontginning van Suid-Afrika se ryk kultuur van spookstories."
Die 9de kykNET Fiëstas: Hier is die wenners
2019-02-15Die 9de kykNET Fiëstas is op Donderdag 14 Februarie 2019 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad gehou en regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai. Dit was ’n aand ter viering van kreatiwiteit en besonderse prestasies in die uitvoerende kunste.
Nie die laaste noot nie: ’n onderhoud met Johan Stemmet
2019-01-31"Ná byna 29 jaar, 43 reekse en byna 700 episodes het Johan Stemmet diep spore in Suid-Afrikaners se harte getrap. Johan, sy musiekfabriek, onderbaadjies en sêgoed het volksbesit geword. Gaan Noot vir noot dieselfde sonder hom wees?"
Skrywers gesels oor kykNET-reeks Dwaalster
2019-01-31"Ons hoofkarakter, Annabel Loots, vlug uit die stad omdat sy in gevaar is weens haar werk as ’n ondersoekende joernalis. Terwyl sy op Maanhaarsdrif laag lê, word haar string plofbare artikels oor skaliegasontginning en korrupsie gepubliseer, met dramatiese gevolge."
Klankbord op die TV-spyskaart: ’n onderhoud met Ilse van der Merwe
2019-01-29"Die reeks is 'n samekoms van twee kreatiewe wêrelde: musiek ('klank') en kos ('bord')."
2018: Top shows on Netflix and Showmax
2018-12-17Réney Warrington selects her top TV shows for 2018.
Persverklaring: Negende kykNET Fiësta-benoemings bekend!
2018-11-22"Die Fiëstas, wat sedert 2011 toegeken word, is 'n hoogtepunt op die feeskalender en dien as 'n vertoonvenster van die ongeëwenaarde talent van Suid-Afrikaners in die uitvoerende kunste."
Persverklaring: produksie van Poppie Nongena-rolprent begin
2018-11-06"'Die Swerfjare van Poppie Nongena is 'n baie belangrike storie wat vertel móét word. Dit het etlike jare geneem om dit uiteindelik op film te kan verewig, maar ons is opgewonde oor die produksiespan en rolverdeling en sien uit om die finale produk vir Elsa Joubert en die res van die wêreld te wys,' sê Karen Meiring, hoof van kykNET."
’n Onderhoud met die kykNET-program Megaboere 5 se nuwe aanbieder
2018-11-01"Daar is ’n ander taal, ’n ongesegde een: Suid-Afrikanerskap, medemenslikheid en hoop. Boere ken mos daardie taal."
Persvrystelling: Wenners van kykNET-Rapportpryse vir 2018 bekend
2018-09-22"Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse is op Saterdag 22 September 2018 in Kaapstad bekend gemaak. Die Jan Rabie-Rapportprys vir die beste debuut- of tweede prosawerk in Afrikaans, asook die kykNET-Rapportpryse vir Afrikaanse resensies, is by dieselfde geleentheid toegeken."
Sandra Prinsloo oor Festival voor het Afrikaans 2018
2018-09-12"Die klem val vir my altyd tog op kuns; taal is die rivier wat die storie ondersteun en belig."
