TV
LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.
Die première van ATKV: Filmverse 2 by die kykNET Silwerskermfees 2016
2016-08-31"Nita Cronjé, die uitvoerende vervaardiger vir die ATKV, het ... aangekondig dat die Filmverse 2 in vier tale beskikbaar is: Afrikaans, Engels, Zoeloe en Sotho."
Toekennings: kykNET Silwerskermfees 2016
2016-08-29Die wenners van die 2016 kykNET Silwerskermfees-toekennings is Saterdagaand by 'n glansryke geleentheid bekend gemaak.
Onderhoud: Varsity Sing op kykNET méér as net 'n koorkompetisie
2016-08-25"By verre die grootste aantal studente op universiteit wil ‘n positiewe bydrae lewer tot ons samelewing en dit is duidelik in wat mens in dié produksie sien."
In die bed met Bibi en Marita
2016-08-25Bibi Slippers en Marita van der Vyver verklap leesgeheime vanuit die slaapkamer.
USK-onderhoud: Oor internasionale toekennings en Varsity Sing op kykNET
2016-08-02"'n Mens leer soveel in die universiteitskoor dat dit vir my gelykstaande is aan 'n ekstra graad."
kykNET Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente
2016-07-21Al die rolprente wat vanjaar by die kykNET Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is pas bekend.
Persverklaring: kykNET Silwerskermfees 2016, die kortfilms
2016-06-28"Vyftien kortfilms sal vanjaar weer meeding by die sesde kykNET Silwerskermfees wat van 24 tot 27 Augustus in Kampsbaai gehou gaan word."
Jy het 'n wenresep!
2016-04-26Carmen Niehaus vertel vir Naomi Meyer, en vir enigeen wat glo hulle het 'n wenresep, van die vyf-sterre-beginsel wat sy op die kanaal Via se kookprogram Jy het 'n wenresep! toepas.
Waar is ons manlike amateurbakkers?
2016-04-26Op kykNET se Koekedoor-logo pryk daar 'n haan. Clifford Roberts het opgemerk dis die enigste een: daar is hierdie seisoen net een manlike bakker tussen die henne. Clifford het agter die skerms gaan skrop.
Wenner aangekondig: Wen saam met kykNET se Die Boekklub
2016-04-06Een van LitNet se lesers het 'n verbeelde TV-episode in die styl van kykNET se Die Boekklub geskryf. Sy het 'n lekker boekpakkie gewen.
US Woordfees 2016: Daar doer in die fliek deur Leon van Nierop
2016-02-24Leon van Nierop: "In ’n tydperk waarin dit in ’n toenemende mate lyk of Afrikaans gemarginaliseer word, is die Afrikaanse film aan die begin van 2016 op een van die beste plekke waar hy nog ooit was."
kykNET se Fiëstas 2016: En die wenners is …
2016-02-18Die wenners van vanjaar se kykNET Fiëstas is Donderdagaand by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria bekend gemaak. Hier's die wenners.
US Woordfees 2016: Een Maal was daar ... Johnny Hamman
2016-02-18Johnny Hamman, een van die kykNET Kokkedoor-wenners van 2014, gesels oor sy kookboek - wat by die US Woordfees 2016 bekendgestel word.
Fiëstas: Regstreekse uitsending van glansaand
2016-02-10Hierdie produksies, heelwat daarvan te sien by vanjaar se US Woordfees, is benoem vir Fiësta-toekennings: "Son. Maan. Sterre. het agt benoemings gekry, Amper, Vrystaat, Die Dag is Bros en In Glas het elk vyf benoemings, Liewe Heksie: Flower Power en Skuldeiser spog met vier benoemings elk, Santa Gamka met drie benoemings en Buite Blaf die Honde Swart, Nie As Ek Sing Nie: Laurika Rauch en Al Lê die Berge Nog So Blou het elk twee benoemings gekry."
Onderhoud: Alex Hamilton maak kuns meer toeganklik
2016-02-03Alex Hamilton, visuele kunskurator van die US Woordfees, gesels met Ilza Roggeband oor sy benoeming in die kategorie Beste Prestasie in Visuele Kuns by vanjaar se kykNET Fiëstas.
Milan Murray: Fiësta-benoeming 'n welkome pluimpie
2016-01-27"Dis die 'vierde muur' wat my fassineer. Daardie gevoel dat ek inkyk in iemand anders se wêreld."
Moet-sien-foto's: kykNET-Rapport Boekpryse 2015
2015-11-23Die wenners van vanjaar se kykNET-Rapport Boekpryse sowel as die Jan Rabie-Rapportpys is aangekondig tydens ’n middagete by die Atlantic Imbizo Studio in Kaapstad op Donderdag 19 November 2015. Kyk hierdie foto's en voel of jy self daar was.
Kom kuier by Die boekklub op kykNET
2015-11-17As jy LitNet lees, sal jy Die boekklub op kykNET wil kyk. Lees hoekom.
fliekNET – ’n geskenkkanaal vir die somervakansie
2015-11-09fliekNET is kykNET se geleentheidskanaal vir die somervakansie. Klik hier vir skedules en besonderhede.
