2014-10-10Mariëtta Kruger en Kabous Meiring het op kykNET se laataand aktualiteitsprogram Prontuit met Liesl Pretorius, Melt Myburgh, Herman Wasserman gesels oor die impak wat die internet gehad het op die manier waarop Afrikaanse mense hul menings lug.
Naomi Meyer2014-09-30Ons Stories is ’n splinternuwe dramareeks wat die verhale van Afrikaanse mense vertel. Ter bekendstelling van dié program het rolspelers wat hierby betrokke is, op 30 September 2014 vir 'n heerlike ontbyt in Kaapstad bymekaargekom.
Carine Janse van Rensburg2014-09-15Die Christo Coetzee-galery is op Vrydagaand 12 September 2014 ten tye van die vierde jaarlikse Tulbagh Kunstefees heropen.
François Verster2014-09-09"Op die keper beskou: Breytenbach se grootse poging is aanprysenswaardig. En dit is vir my beide ‘n verligting en ‘n plesier om dit te noem, al weet ek ek is bevooroordeeld omdat Opperman en Breytenbach al lankal my bewondering verdien het."
Adean van Dyk2014-09-03"Twintig jaar ná demokrasie verstaan ons nog alte goed dat dinge wat nog ontwikkel, nie net leiding deur mentorskap nodig het nie, maar ook beskerming."
Jaco Jacobs, Naomi Meyer2014-08-26"Partykeer moet ’n mens bereid wees om jou kinders by iemand anders te los en te kyk hoe goed hulle sonder jou regkom."
2014-07-23Die boektitel is 'n woordspel (dit ontspring uit die titel Boer Whore). En in hierdie kykNET-insetsel vertel Francois Smith nog van sy opspraakwekkende boek.
2014-06-25Wilna Adriaanse se jongste roman, Dubbelspel, is onlangs deur NB-Uitgewers gepubliseer. Sy het op 25 Junie 2014 op kykNET se Dagbreek hieroor gesels.
Paul Venter, Naomi Meyer2014-06-11Daar's nog te veel kokke in die kombuis. Wat kan kykers verwag soos wat kykNET se Kokkedoor II einde se kant toe staan?
2014-04-23Die fees moedig enige passievolle rolprentmakers aan om in te skryf met voorstelle vir nuwe kortfilms, of om van die geleentheid gebruik te maak om bestaande werk groter blootstelling te gee.