kykNET Fiësta vir lewensbydrae aan Carel en Petru: Commendatio-video

  • 0

Die egpaar Carel Trichardt en Petru Wessels is vanjaar met 'n kykNET Fiësta vir hul lewensbydrae tot die bedryf vereer.  Die commendatio is aangebied deur Louis van Niekerk. Kyk na die kort video wat tydens die Fiëtas-geleentheid by Montecasino vertoon is.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top