TV

Volg saam met LitNet die jongste TV-programme en -nuus.
LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.

Stories van hoop

2012-04-04 Robinson Regstreeks bring vir kykers twee stories van hoop

Wil jy werk by Huisgenoot wen?

2012-04-04 Al gedroom om die volgende Hanlie Retief te wees? KykNET en Huisgenoot is kop in een mus met ’n reeks wat beloof om baie vermaak op die kassie te verskaf.

Robinson Regstreeks: Afrikaanse flieks

2012-03-29 Die Afrikaanse rolprentbedryf beleef ’n oplewing.  Ons praat met bekende vervaardigers en akteurs van die silwerdoek, oor wat dit vat om ’n gewilde fliek te maak.

Robinson Regstreeks: Pravin Gordhan

2012-03-23 ’n Eksklusiewe onderhoud met die Minster van Finansies, Pravin Gordhan, oor belangrike kwessies wat belastingbetalers raak.

Robinson Regstreeks: Mensehandel

2012-03-15 Mensehandel, of moderne slawerny, is aan die toeneem. Kenners gee ’n perspektief oor die erns daarvan en die steel van iemand se identiteit en menswees.

Robinson Regstreeks: Renosterstropery

2012-03-05 Renosterhoring verkoop teen ongeveer 40 000 dollar per kilogram en word in China vir sogenaamde medisinale eienskappe gebruik.

Robinson Regstreeks: Episode 100

2012-02-28 Ter viering van die program se 100ste uitsending gesels Freek oor die kykers se gunsteling-uitsendings.

Robinson Regstreeks: Landherverdeling

2012-02-23 Uitsprake oor grondonteiening en nasionalisering, en teenstrydige syfers oor hoeveel grond herverdeel is, laat emosies opvlam en bedreig voedselsekerheid.

Robinson Regstreeks: Skuld

2012-02-14 Dis gewoonlik daardie ondeurdagte aankope wat jou finansieel op die afgrondpad sit en jou in die skuld dompel. Hoe gemaak as jy groot skuld het?

Robinson Regstreeks: Verslanking

2012-02-08 Navorsing toon dat twee uit elke drie Suid-Afrikaners oorgewig is en dat ons die derde vetste nasie in die wêreld is.

Robinson Regstreeks: Korrupsie

2012-02-02 Die korrupsiewaghond-inisiatief is verlede week bekendgestel. Hoe gaan hulle korrupsie en bedrog hokslaan?

Robinson Regstreeks: Onderwys

2012-01-24 Vanaand kyk ons na skole, met die klem op taal en toelating. Wie besluit en hoe kan dit die kwaliteit van onderrig beïnvloed?

Robinson Regstreeks: Desember–Januarie

2011-12-15 Onlangs het Afrikaanse sangers deelgeneem aan ’n musiekfees wat by die Voortrekkermonument gehou was om fondse in te samel. 

Robinson Regstreeks: Bekendes oor SA

2011-12-06 Baie mense het ’n moeilike jaar gehad en is bekommerd oor landspolitiek.

Robinson Regstreeks: Afrikaans en die US-taalbeleid

2011-11-11 Die drastiese afname in Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch is die dryfkrag agter die eis van ’n groep besorgde jonger-geslag Maties en burgerlike organisasies dat Afrikaans op dié kampus van uitwissing gered moet word.

Robinson Regstreeks: Skelmstreke

2011-07-15 Robinson Regstreeks, Sondagaand 17 Julie 2011 19:30–20:00 op KykNET Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 19:30. Suid-Afrikaners is sat van misdaad. Dikwels is daar ook nog die frustrasie dat jou naaste polisiekantoor ...

Robinson Regstreeks: Skelmstreke

2011-07-15 Robinson Regstreeks, Sondagaand 17 Julie 2011 19:30–20:00 op KykNET Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 19:30. Suid-Afrikaners is sat van misdaad. Dikwels is daar ook nog die frustrasie dat jou naaste polisiekantoor ...
Top