Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Persverklaring: KKNK-produksies ryg talle Fiësta-nominasies in
2023-02-08Teater- en musiekproduksies wat in 2022 op Oudtshoorn te sien was, sorg vanjaar vir meer as die helfte van die nominasies vir kykNET Fiësta-toekennings.
Elders gesien: Ruk die toe-eieningsdebat nie hande uit nie?
2023-02-07"Maar toe kom dit weer met Kahlo ter sprake, weens haar oorvloedige gebruik van die Mexikaanse kultuur. Al het sy aan moederskant Mexikaanse bloed gehad."
Cinderella at the Artscape: an interview with Debbie Turner of Cape Town City Ballet
2023-02-07"It’s a multi-sensory experience!"
Mutton hour: Cintaine Schutte vertel waarom mense hierdie toneelstuk moet kyk
2023-02-06"Want ek dink hulle het nog nie so iets gesien nie."
Persverklaring: En die benoemdes vir die 13de kykNET Fiëstas is ...
2023-02-03Die wêreld het stadig maar seker weer in 2022 uit sy dop gekruip en die kunste in Suid-Afrika het weer eens gewys dat niks ons veerkragtige kunstenaars sal keer om werk van wêreldgehalte te vervaardig nie.
Press release: Rhodes Stoepsitfees
2023-02-02Once a year the residents of Rhodes Village open their doors and give an inside perspective to life in this remote village. The festival includes open stoeps, presentations about aspects of the village, a photography competition and live music.
Laerskool Noord – ’n komedie: skoolkomedie vind by almal aanklank
2023-02-02"Wat wel seker is, is dat ek hierdie stuk nog ’n keer sal kan gaan kyk, want dis die lekkerste lag-en-ontspan-uur wat ek in ’n lang tyd ervaar het."
Fotogalery: Suidoosterfees 2023-programbekendstelling
2023-01-26Suidoosterfees 2023 se program is op 25 Januarie by die Kaapstad Hotelskool (KPUT) in Grangerbaai bekendgestel. Die 20ste Suidoosterfees vind plaas vanaf 26 April tot 1 Mei 2023 in Kaapstad. Menán van Heerden het foto’s van die geleentheid geneem.
My gebeurtenis van die jaar 2022: wenner aangekondig
2023-01-26LitNet het lesers genooi om ons te laat weet en in aanmerking te kom vir ’n kontantprys van R2 500. Hier is die wenner!
Persverklaring: 20ste Suidoosterfeesprogram volgepak met verjaardagvieringe
2023-01-25Die Suidoosterfees nooi feesgangers uit om die spreekwoordelike kersies te kom doodblaas by die 20ste Suidoosterfees wat van 26 April tot 1 Mei 2023 in Kaapstad plaasvind.
Professor T op BritBox: ’n TV-resensie
2023-01-25"Dit is donker, moeilik, verg konsentrasie maar bowenal geduld. Tog, wanneer dié toonlose, stroewe man se brein eers oortyd begin werk om ’n moord op te los, mag jy verslaaf raak aan hom en sy metodes."
VIA-TV-persverklaring: Die groot afskud – ontmoet die deelnemers en die span
2023-01-23"'Die groot afskud gaan oor baie meer as net gewigsverlies,' verduidelik die vervaardiger, Nicole Bailey. 'Dit ontleed menslike stories van dinge wat ons terughou: traumas uit die verlede en negatiewe oorlewingstegnieke, en hoe om ons perspektiewe te herstruktureer om ’n lewe te skep wat ons liefhet.'"
Swerkaters, belhamels, rebelle, moordenaars en werfetters in Gilroy se werk
2023-01-23"Ek skryf verhoudingsverhale," sê Sidney Gilroy oor sy romans. In hierdie gesprek stel hy ons voor aan die "swerkaters, belhamels, rebelle, moordenaars en werfetters" wat hy skep.
O, koek!
2023-01-20"Wanneer jy kan koek bak, glo mense jy kan wondere verrig. Ek sukkel om nee te sê. En sedert ek op 12, sonder ’n koekpan in die huis, besluit het om ’n koek te bak, kan ek ’n uitdaging nie weerstaan nie."
Persverklaring: "’n Ver-Ander", solo-uitstalling deur Jan Blohm
2023-01-20Musikant Jan Blohm se solo-uitstalling "’n Ver-Ander" open op Saterdag 28 Januarie 2023 om 11:00 by die Breytenbach Galery in Wellington.
Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg
2023-01-19Willem de Swyger en Carmen Platt het ’n video vir LitNet geskep. Die tema handel oor die gebeurtenis van die jaar. Dit verskyn as multimedia-skepping in LitNet se nuwe skryfwerk-afdeling. Kyk die video hier.
My gebeurtenis van die jaar 2022: Inskrywings 2
2023-01-11Hier is die tweede groep inskrywings wat ontvang is vir LitNet se kompetisie "My gebeurtenis van die jaar 2022".
The Fabelmans: ’n filmresensie
2023-01-06"The Fabelmans mag emosie uit Spielberg se rolprentbank trek, maar nooit so erg dat jy daarin verstik nie. Dit word onderspeel, tydsaam vertel en sonder kitsoplossings opgedis."
Persverklaring: ’n Bus uit Oekraïne Maandag 9 Januarie uitgesaai
2023-01-05Maandag 9 Januarie 20:30 kan kykers vir die aangrypende dokumentêre program, ’n Bus uit Oekraïne, op kykNET (DStv-kanaal 144) inskakel. Die fokus is die merkwaardige verhaal van die Suid-Afrikaner, Johan Oldenburg, wat 52 Oekraïniese vlugtelinge gered en vervoer het na Nederland.
Persverklaring: Dolf van Niekerk op kykNET gehuldig
2023-01-05Dolf van Niekerk is op Oujaarsdag in die ouderdom van 93 oorlede. As huldeblyk saai kykNET op Sondag 8 Januarie 20:30 ’n Stroom Op-episode uit wat handel oor sy lewe en die bydrae wat hy tot die Suid-Afrikaanse literêre wêreld gelewer het.
