Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Twintig jaar later
2023-01-04"Hoe kyk ek nou, twintig jaar later, terug na Kerkorrel en SêNet? Ek is nou, meer as tevore, bewus van 'the brevity of life'. Hoe twintig jaar in ’n oogwink kan verbygaan en hoe vinnig soveel dinge onherroeplik kan verander."
Press release: A bumper comedy line-up with top comedians during the festive season and a New Year’s Eve party at The Baxter
2022-12-30Ring in 2023 at The Baxter and join the New Year’s Eve party, which will be different from previous years.
Persverklaring | press release: Evita in Excelsior
2022-12-29Suid-Afrika se bekendste wit vrou kry die eer wat haar toekom in Evita in Excelsior, wat Dinsdag 10 Januarie om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) begin. | South Africa’s best-known white woman receives the honour and tribute she deserves with Evita in Excelsior which starts Tuesday 10 January at 20:00 on kykNET (DStv Channel 144).
No complaints – new day, new dawn: ’n onderhoud met Carlo Daniels
2022-12-23Carlo Daniels is die wenner van vanjaar se Theatre Arts-beurs vir opkomende teaterregisseurs met sy nuutste verhoogspel No complaints – new day, new dawn wat vanaf 18 tot 25 November in Observatory te sien was. Hy gesels met Jeremeo le Cordeur oor die stuk en sy proses as skrywer en regisseur.
My gebeurtenis van die jaar 2022: Inskrywings 1
2022-12-22Hier is die eerste inskrywings wat ontvang is vir LitNet se kompetisie "My gebeurtenis van die jaar 2022".
The spirit of books in Soweto
2022-12-21"The inaugural Gauteng International Book Festival, held in Soweto on the 11th of December 2022, surpassed all expectations. It became a resounding success with its director, Lorraine Sithole, calling it 'a positive beginning'."
Persverklaring: Maak solank gereed vir feesvier in die Klein Karoo
2022-12-20Oudtshoorn trek in 2023 sy feesklere vir nege dae aan wanneer die 27ste KKNK, geborg deur Absa, van Saterdag 1 tot Sondag 9 April aangebied word.
Molassehoender: ’n mond vol lekkerte uit die moeras
2022-12-19"Met elke happie kan jy agteroor sit en dankie sê dat daar tog iets goeds in die taai donkerte skuil en soos klein Anthony met dankbaarheid nog ’n kans op ’n nuwe jaar met albei hande aangryp."
Persverklaring: Nuwe ATKV-Crescendo-ster Suné Damons stel enkelsnit bekend
2022-12-14Suné Damons, digter en woordkunstenaar van Worcester, het pas haar enkelsnit, "Crescendo", op alle groot digitale platforms bekendgestel.
Artificial intelligence creates a recipe for a sugar-free chocolate cake
2022-12-13"To bake a chocolate cake without sugar, you can use a sugar substitute such as stevia or xylitol in place of sugar. You can also use natural sweeteners such as honey or maple syrup to sweeten the cake."
Persverklaring: ’n Lente-Woordfees | Press release: Woordfees in spring
2022-12-13Die Toyota US Woordfees vind volgende jaar nogmaals in die lente plaas, van 7 tot 15 Oktober. | The Toyota SU Woordfees will once again take place in spring, from 7 to 15 October 2023.
My hart is in ’n hot dog
2022-12-12"Die rolletjie – wit, nie volgraan of een of ander 'gesonde' alternatief nie – moet net liggies gerooster wees, en lank genoeg om die worsie byna heeltemal te bedek. En die worsie self moet so ’n knakgeluidjie maak wanneer jy daardeur byt. ’n Lekker mosterd- en tamatiesous daarby, en ek is in hot dog-hemel."
Musiekindaba het lang bene
2022-12-09"Musiekindaba het sy eerste treë gegee. Belangrike treë in die regte rigting." Ilza Roggeband skryf ’n oorsig.
The wanderers, what does it mean to belong?
2022-12-08"I have seen the returning MK soldiers, how disappointed they are in what is happening in our country."
That boogie show gie vi ôsie "good old days"
2022-12-07"Karaoke’s oppie Cape Flats historically was altyd ’n 'dreaming place' vi ôse coloured mense. Ek het altyd baie tyd gespend by karaoke’s en karaoke fundraisers met my familie oorie jare. Djy wiet mos om geld te raise vi jou kind of jou kleinkind se trip overseas om sy sokker team te represent, karaoke’s wassie main crowd magnet waa djy two birds with one stone kan doodmaak. Djy kan mense saambring vi ’n Saturday night out while at the same time geld bymekaa te bring virrie babas innie community om overseas te gaan en hulle merk oppie wêreld te sit."
Press release: Cape Town City Ballet heralds start of summer programme with festive season favourite The nutcracker
2022-12-07Fun for all the family, The nutcracker is produced by ballet doyenne Veronica Paeper and will be presented for a limited season from 7 to 23 December at Artscape in the opera house.
Persverklaring: Desember is propvol kykgenot op die kykNET-kanale
2022-12-05Van ’n Afrikaanse Kersblyspel wat spesiaal vir hierdie feesseisoen vervaardig is, tot die première van ’n speelfilm oor ’n groep kinders wat op die Suid-Afrikaanse platteland by die rykes wil steel om vir die armes te gee. Gooi ’n sopie of twee humor, musiek en rugby in, dan het jy die perfekte kykgenot hierdie feesseisoen.
Persverklaring: Kersfeesfliek met warm hart en siel in Desember op kykNET
2022-12-05Hierdie Desember vier kykNET die feestyd met ’n speelfilm wat die feestyd deur die oë van kinders sien. Desemberdiewe is ’n rolprent wat die hele familie saam kan geniet.
Press release: Classical Carols by Candlelight
2022-12-01Gather your loved ones for golden hours of music and joy at the special Classical Carols by Candlelight concert on Sunday 4 December at 18:00.
