Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Persverklaring: Opelugmusiekkonserte keer terug na die KKNK

LitNet KKNK 2023-02-23

Ses groot opelugmusiekkonserte word vanjaar by die KKNK aangebied om die post-pandemie-vryheid behoorlik te vier.

Press release: Andrew Warburton and Christopher Cockburn in concert

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-02-23

KZN’s eminent musical doctors, Cockburn and Warburton, play masterpieces for four hands at one piano.

Suurlemoenpoeding en die geneuk met nostalgie

Karen Hart Kos en wyn 2023-02-22

"Dié poeding kom lê soos ’n liggeel wolkie, met die tinteling van suurlemoen, op jou tong. En jy kan net eenvoudig nie genoeg kry nie. Ek het gesien hoe die bak krimp en nie eens skuldig gevoel nie."

A midsummer night's dream word ’n mondwateraand in Maynardville

Albert Maritz SêNet-briewe 2023-02-17

"En as jy dink jy gaan sukkel om Shakespeare te verstaan, maak jy ’n fout. Die akteurs en die regisseur doen wat Hyland al telkemale reggekry het. Hulle maak die teks, wat op die oog af vir die ongeoefende oog moeilik lees, meer as verstaanbaar; hulle skep ’n pretproduksie wat jy nie wil mis nie."

Persverklaring: Die Adam Small-fees se program is bekend

LitNet Feeste 2023-02-16

Die program van die Adam Small-fees is hier beskikbaar.

The Winelands Philharmonic Orchestra: ’n onderhoud | an interview

Naomi Meyer, Reghardt Kühn Musiek 2023-02-15

"Ons wil baie graag bydra tot die ontwikkeling van klassieke musiek in die gemeenskap en ons is besig om ons pad te karteer om dit op ’n konstruktiewe en ’n volhoubare manier te doen." | "We really want to contribute to the development of classical music in the community and we are mapping out our path to do it in a constructive and sustainable way."

Hansard se vaslegging kry ander betekenis hier

Maryke Roberts Teater 2023-02-15

"Diana smeek Robin om sy woorde aan die Britse publiek goed te kies, hulle te help om die groter prentjie te sien, maar sy verweer is dat die Britte ’n konserwatiewe nasie is en nie wil hê dinge moet verander nie."

The banshees of Inisherin: ’n filmresensie

Leon van Nierop Film 2023-02-14

"’n Enkele rolprentskoot sê dikwels meer as bladsye vol woorde, soos verskeie emosiebelaaide skote in hierdie meesterstuk bewys."

RISE Mzansi!

Irene Fischer Menings 2023-02-10

"Die rede hoekom ek juis na dié toer verwys het, is omdat ’n spul 'skobbejakke' braaf genoeg was om iets te doen. Dís wat die land en die mense nou nodig het. AKSIE. Talle Suid-Afrikaners snel voort asof dit nie húlle verantwoordelikheid is om met ’n poop scoop rond te loop nie, want, ag, ek het dan ’n kar, ’n werk, geld, kos, klere, ’n huis, ’n TV."

Frustrate the expectations of the public! – Ingrid Winterbach as a writer and artist

Andries Gouws Visueel 2023-02-10

"Both as a writer and as an artist, she could have this device emblazoned on her banner: Frustrate the expectations of the public! Something is suggested, a meaning seems imminent; but there is no closure, the dots are never connected." – Andries Gouws on Ingrid Winterbach.

Persverklaring: Romantiese fliek spesiaal vir Valentynsdag op kykNET

LitNet kykNET Portaal 2023-02-09

Nie net ’n liefdesbrief aan Kaapstad nie, maar ook ’n liefdesbrief aan almal – selfs dié wat al deur die meul is – wat nog in liefde glo.

Press release: Sex and pleasure coming soon!

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-02-09

Hosted by writer Kim Windvogel and journalist Romantha Botha, the adults-only documentary series Sex and pleasure will take a broader view of what South Africans get up to behind closed doors, and, well, everywhere else too.

Persverklaring: Adam Small-fees

LitNet Feeste 2023-02-09

Teken die datum aan!

Mooiweer en warm ’n bruisende rivier op pad see toe

Schalk Schoombie TV 2023-02-09

"Wanneer dit vloei (in vlooimarktonele en by die dam) is Mooiweer en warm ’n lekkerte; ’n bruisende rivier op pad see toe. Wanneer dit opdam en sloer (in melodramatiese binnetonele), begin die krake wys."

Ingrid Winterbach: Portret van die skrywer as kunstenaar

Lien Botha Visueel 2023-02-09

Lien Botha skilder ’n woordportret van Ingrid Winterbach as kunstenaar by die geleentheid van Winterbach se kunsuitstalling I’ve got the darkness Baby wat tot 19 Maart 2023 by die Gallery @ Glen Carlou te sien is.

Persverklaring: Beleef die hele ketoetie by die 27ste KKNK

LitNet KKNK 2023-02-08

Die hele ketoetie – allésaam! Dít is wat feesgangers van Saterdag 1 tot Sondag 9 April by die 27ste KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn kan verwag.

Persverklaring: Hemelse skattejag wag by Taalmonument | Press release: Heavenly treasure hunt awaits at Taalmonument

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-02-08

Skitterende 47 Tucanae sigbaar in die suide tydens Sterrekykpiekniek. | Sparkling 47 Tucanae visible in the south during Stargazing Picnic.

Persverklaring: Nuwe koorfees en -toekennings vereer legendariese Suid-Afrikaanse komponiste

LitNet Musiek 2023-02-08

Die Legato Koortoekennings skop af op met ’n hoogtepunt deur twee legendariese Suid-Afrikaanse komponiste te vereer. Chris Lamprecht en Marthie Driessen ontvang die eerste twee toekennings.

Press release: Franschhoek Literary Festival’s membership programme – booking benefits for book lovers 

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-02-08

The charming village of Franschhoek will again be transformed into a literary hub from Friday 19th – Sunday 21st May 2023, when the Franschhoek Literary Festival celebrates its 16th year since inception.

Imagine Dragons skud DHL Stadion se fondamente

Stephen Fourie Musiek 2023-02-08

"Hul huidige wêreldwye verkope van 75 miljoen albums maak hulle een van die beste verkopers in die geskiedenis van populêre musiek."

Top