Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Tár: a movie by Todd Field, with Cate Blanchett as Lydia Tár
2023-03-15"But, of course, the cream on the cake is the extraordinary character that Field has created in Lydia Tár, and Ms Blanchett’s rendition of her is off another planet. Only vintage Streep could compete with Blanchett as Tár. It is an experience of an exceptional kind to be able to witness this performance."
Tár: ’n filmresensie
2023-03-14"Tár is so veelvlakkig en vol diepte dat daar nog lank oor die rolprent se meriete gedebatteer kan word. Genoeg om te sê dat dit verskillende dinge vir verskillende mense sal beteken. Elke kyker sal iets anders hieruit neem. Selfs ’n gevoel van haat-liefde."
Blomkool-en-tiemie-sop: newwermaaind die klankie
2023-03-14"Wanneer jy verby daardie klankie kan kom terwyl dit kook, kan jy die heerlike heilsaamheid van die groente op jou bord geniet. Soos met hierdie heerlike sop, ’n regte herfssop vir die koeligheid in die lug."
Press release: SABC 2 is calling on anyone interested to go on a date!
2023-03-14Do you want to be on TV? If you’ve got a dynamic personality and want to shoot your shot with this season’s contestants, Love is love is looking for you! Click the link to learn how.
Persverklaring: Hope vermaak vir tjokkers by KKNK
2023-03-13Vyf kinderteaterproduksies word tussen 1 en 9 April by die 27ste KKNK, geborg deur Absa, aangebied, wat saam met hope ander aktiwiteite vir vermaak uit die boonste rakke vir die jongspan gaan sorg.
ABRSM High Scorers’ Concert: Eastern Cape, George and surrounding areas
2023-03-13"The Associated Board of the Royal Schools of Music (ABRSM) held their High Scorers’ Concert for the Eastern Cape, George and surrounding areas on Sunday 5 March 2023 in Gqeberha at the Collegiate Junior School for Girls."
LitNet en hoofvennoot Suidoosterfees se Stemme-projek wen Blou Fiësta!
2023-03-10Stemme, LitNet se monoloogprojek wat in samewerking met die Suidoosterfees (hoofvennoot), KKNK en NATi aangebied is, het die Blou Fiësta by die kykNET Fiësta-toekennings gewen. Melt Myburgh, wat die projek namens LitNet bestuur het, het die toekenning in ontvangs geneem. Hierdie geleentheid het op 9 Maart 2023 by die Waterfront in Kaapstad plaasgevind.
Etienne van Heerden Veldsoirée, 22–24 September 2023
2023-03-10Onthou dié datums! Die Etienne van Heerden Veldsoirée vind plaas van 22–24 September 2023. | Remember these dates! The Etienne van Heerden Veldsoirée will take place from 22–24 September 2023.
Persverklaring: Blink nuwe Turkse telenovela vir kykNET&kie – Jy is my seun
2023-03-09Telenovelas uit Turkye het kykers die afgelope tyd oorrompel en hulle kan nie genoeg kry van dié reekse met hulle beeldskone vroue, aantreklike mans, Turkse landskappe, intriges en drama nie. En goeie nuus is dat daar ’n splinternuwe telenovela, Jy is my seun, op 20 Maart begin wat beloof om kykers nes die vorige wegholsuksesreekse te boei.
Memories and reflections of Egypt
2023-03-09"Before I left, I read a bit about Egypt, but not very intensely. Maybe, I think, that is the better way to do the tourist thing. Observe what there is to offer, and come back and symbolically make sense of it or offer real meaning to it. Egypt offers a one-of-a-kind experience. I think it is better to have a holiday when there are fewer expectations about what will play out and about the places you will visit."
ATKV-gemeenskapsteater: ’n onderhoud met Ebeth Wilson oor Daar is die Lam
2023-03-09"Gedurende Covid was die teater stil en Daar is die Lam is ons eerste groot gemeenskapsteaterproduksie na Covid. Wat ’n voorreg en seën om weer terug in die teater te mag wees saam met ons ongelooflike gemeenskapsteaterfamilie."
MK: ’n musiekkanaal wat grense verskuif het
2023-03-09"MK het deur bemarking en sosiale navorsing gehelp om ’n ruimte te gee vir die Calvinistiese waardes waarmee ons grootgemaak is, maar ook om dit uit te daag en die grense te bevraagteken."
Persverklaring: KKNK se eerste Jeugkunstefees bring jongmense bymekaar
2023-03-08’n Fees binne ’n fees waar hoërskoolleerders bymekaarkom om die kunste te ervaar met dans, drama, musiek, werksessies en gesprekke wat spesifiek op hulle toegespits is. Dít is wat deelnemers aan die KKNK se heel eerste Jeugkunstefees, aangebied in samewerking met die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD), kan verwag.
Persverklaring: Suidoosterfees, waar die teaterligte brand!
2023-03-08Die 20ste Suidoosterfees, van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad, spog met 20 opwindende produksies op die NATi Teaterfeesprogram. Daar is drama, komedie, klassieke werke, verskeie eenpersoonvertonings en splinternuwe produksies wat spesiaal vir die fees geskep is.
Press release: Mandla Mbothwe’s iKrele leChiza in the Baxter this March
2023-03-08The production is inspired by Mbothwe’s desire to retrace, remap and reconnect his work in terms of themes and aesthetics as well as investigate themes of rituals and restoration.
Uitnodiging: FilosofieKafee in Wellington – Oorgangsregverdigheid en amnestie-onderhandelinge
2023-03-08FilosofieKafee in Wellington: André du Toit en Jaco Barnard-Naudé bespreek Vrydag 17 Maart 2023 om 18:30 die vraag: Hoe begryp ons vandag die idee van oorgangsregverdigheid in die lig van die 1990–1994-amnestie-onderhandelinge?
Persverklaring: Twee kultuurlegendes vereer by 13de kykNET Fiëstas
2023-03-08Die skrywer, digter en aktivis Diana Ferrus en die musiekmaestro Hubert van der Spuy word vanjaar by die 13de kykNET Fiëstas vir hulle lewensbydraes tot die kunste vereer. Vanjaar se Fiëstas-toekenningsgeleentheid word op 9 Maart in Kaapstad gehou.
Eureka! Waar kuns en die mediese wêreld mekaar ontmoet
2023-03-07"Die onderwerp van die uitstalling is informele diamantdelwers, ook bekend as zama zamas, in die Kimberley-omgewing. Daar is tans ’n baie groot aantal myners wat óf nuwe gebiede ontgin óf uitgewerkte mynhope weer deurgaan op soek na diamante."
Can there be a dance between the health sciences and the arts?
2023-03-06"The social determinants of health include factors such as income, unemployment and job insecurity, education, working conditions, food insecurity, early childhood development and access to health services. Research shows that these social determinants can be more important than healthcare or lifestyle choices in influencing health."
Teaterresensie: Meesters in aksie in Master Class
2023-03-06"Prinsloo word Callas. Die waarhede wat sy praat oor die waardering van die kunste; die belangrikheid daarvan in ons lewens, word ewe toepaslik in die Suid-Afrika van 2023 – drie jaar van verhongering van baie kunstenaars."
